ET-ondersoeker wat vas vir geweld is, bevorder

Die ondersoekbeampte in die Eugene Terre’Blanche-moordsaak is van kaptein tot luitenant-kolonel bevorder nadat hy kort gelede aanvanklik in hegtenis geneem is weens aanranding met die opset om ernstig te beseer. Die NVG, die nasionale vervolgingsgesag, het opdrag gegee dat die arrestasies uitgevoer word. Kapt. Tsletsi Mano, bevelvoerder van die eenheid teen ernstige geweldmisdrywe in Noordwes,

Lees verder: ET-ondersoeker wat vas vir geweld is, bevorder

Polisierekenaars gesteel

Daar is Woensdag by die Suid-Afrikaanse Polisiediens se speurtak in Virginia ingebreek en twee rekenaars waarop saak-inligting gestoor was, is gesteel. “Lt. Kol. Dingindawo Motaung, die bevelvoerder vir die tak se eenheid, was verbaas toe hy Woensdagoggend 6:45 aanmeld vir diens en vind dat daar ingebreek is,” het polisie van die Vrystaat in ‘n verklaring

Lees verder: Polisierekenaars gesteel

80 Taxi’s onpadwaardig in Pretoria

Daar is beslag gelê op sowat 80 minibus-taxi’s in Pretoria wat Woensdag as onpadwaardig verklaar is, het die Gautengse woordvoerder van gemeenskapsveiligheid gesê. “Al die taxi’s wat onpadwaardig is, is tydelik geskors en moet binne die volgende 14 dae hul taxi’s by die Ipeleng-toetssentrum gaan toets.” “Hulle mag ook slegs weer na die strate terugkeer

Lees verder: 80 Taxi’s onpadwaardig in Pretoria

Agtjarige seun oorleef Libiese lugramp

‘n Libiese vliegtuig uit Suid-Afrika het Woensdag gedisintegreer na landing op die lughawe van Tripoli. Van die passasiers is 103 mense oorlede, maar ‘n agt-jaar-oue seuntjie, die enigste oorlewende, is ‘n wonderwerk het amptenare gesê. Die Libiese Minister van Vervoer, Mohammed Ali Zidan, het gesê dat burgers van nege lande gesneuwel het, waarvan ‘n volle

Lees verder: Agtjarige seun oorleef Libiese lugramp

‘Geweld teen buitelanders ná WB’

Twee jaar ná die aanvalle op buitelanders wat 62 mense dood gelaat het en oor die 100 000 vir hul lewens laat vlug het, het ‘n vlugtelingnavorsingsgroep gewaarsku dat xenofobiese geweld weer sal opvlam na die Wêreldbekersokkertoernooi. Duncan Breen, woordvoerder van die Konsortium vir vlugtelinge en migrante in Suid-Afrika, het gister gesê: “Ons moet dit

Lees verder: ‘Geweld teen buitelanders ná WB’

Koerantredakteur vas vir rol in volksmoord

Die voormalige besturende redakteur van ‘n Rwandese koerant is met lewenslange tronkstraf gevonnis nadat hy ‘n aktiewe rol gespeel het in die aanhitsing van Rwanda se volksmoord in 1994. Bernard Hategekimana, bekend as Mukingo, het artikels kort voor die volksmoord begin het, gepubliseer wat “duidelik die Hutu’s aangehits het om die Tutsi’s te vermoor,” het

Lees verder: Koerantredakteur vas vir rol in volksmoord

Malema…nog steeds

Volgens die Suid-Afrikaanse reg is iemand onskuldig tot sy skuld bewys is. Heelwat lastersake in Suid-Afrika volg nadat iemand sonder ‘n skuldigbevinding as iets geëtiketteer is. Die ANC se interne verhoor rondom Julius Malema behoort volgens dieselfde beginsels hanteer te word. Drie van die vier klagtes teen hom is egter laat vaar, waaronder die feit

Lees verder: Malema…nog steeds

Beginsels en populariteit – hoe kies die kiesers?

Pas het ‘n nuwe kieskompas in Nederland die lig gesien. Dié kieskompas merk op dat baie kiesers in Nederland in hul harte met die beleid van die betreklike klein ChristenUnie saamstem, maar dat 80 % van die kiesers sê hulle sal nooit hul kruisies by dié party trek nie. ‘n Waarnemer meen die ChristenUnie se

Lees verder: Beginsels en populariteit – hoe kies die kiesers?

China bied Zambië ‘n miljard dollar aan vir hidro-skema

Die China Ontwikkelingsbank (COB) het Dinsdag ‘n miljard dollar (787 miljoen euro) vir ‘n beplande hidroëlektriese stasie in Zambië aangebied en ‘n Chinese maatskappy vir die ontwikkeling van die projek voorgestel.  Jiang Chaoliang, president van die COB in Chinese staatsbesit, het gesê die Beijing-gebaseerde Sinohydro Corporation, stel belang in die ontwikkeling van die 1,5-miljard-dollar Laer

Lees verder: China bied Zambië ‘n miljard dollar aan vir hidro-skema