Splinternuwe Volkswagen Touareg spog met blou tegnologie!

Die groot nuus verlede maand was die bekendstelling van die splinternuwe Volkswagen Touareg. Nou spog die groot Volksie ook met ‘n wêreldbekende Volkswagen-gesig wat op al die nuwegenerasie- VW-produkte pryk. Skoner lyne en ‘n baie meer vriendelike gesig met sagte rondinge en nuwe ligte voor en agter. Die groot nuus egter is die nuwe enjintegnologie

Lees verder: Splinternuwe Volkswagen Touareg spog met blou tegnologie!

Die Tea Party se lesse vir Afrikaners

Die Republikeine het skoonskip gemaak in die VSA se verkiesing vir die Amerikaanse Kongres en ook goed presteer in die verkiesing vir die Senaat. Die linkse waansin waarmee Amerika se halfbloedprins se verkiesing ‘n skamele twee jaar gelede begroet is, is lank reeds vergete. Die verkiesing is as ‘n referendum oor president Obama se prestasie

Lees verder: Die Tea Party se lesse vir Afrikaners

Grondeise voed volkstaatgedagte

Die Grondeisekommissaris het pas sy grootste enkele eis vir restitusie teen ‘n enkele grondeienaar te laat vaar, toe die eis wat namens twee stamme op sowat 20 000 Ha van mnr. Charl Senekal in KwaZulu-Natal ingestel was, opgeskort is. Senekal het twee volkekundiges aangestel wat bevind het die twee stamme het nooit die grond besit

Lees verder: Grondeise voed volkstaatgedagte

Uit die dagboek van ‘n trekleier

Uit Louis Tregardt se dagboek leer ons sy geselskap ken soos geen ander trek nie. Soos Anna Böeseken toon, rus sy blik veral met trots en voldoening op sy naasoudste seun Petrus Frederik of Pieta, gebore 30 Oktober 1819. Behalwe Pieta op jag — daar was leeus, tiers, renosters, kwaggas, wildevarke, elande, wildebeeste, koedoes, volstruise,

Lees verder: Uit die dagboek van ‘n trekleier

Private veiligheidsmaatskappye bedreig staatsveiligheid

Die Volksblad berig dat die private veiligheidsbedryf glo “‘n bedreiging vir staatsveiligheid inhou” vanweë ‘n gebrek aan regulering. Die parlementêre portefeuljekomitee oor polisie het dié uitspraak gemaak. Die Beheerliggaam vir Sekuriteitsmaatskappye (Psira) se topbestuur het Dinsdag ‘n donker prentjie geskilder van volgehoue wanbestuur, finansiële verliese, personeeltekorte, ‘n gebrek aan vaardighede en ‘n lae moreel. Daarbenewens

Lees verder: Private veiligheidsmaatskappye bedreig staatsveiligheid

Barbaarse verkragting veroordeel

Die Vryheidsfront Plus veroordeel die wreedaardige en barbaarse verkragting op ‘n 35-jarige vroulike dokter van Bloemfontein. Die feit dat dit in die dokter se werkplek, in Pelonomi-hospitaal gebeur het, getuig weereens van die swak toestand waarin die gesondheidsdienste in die Vrystaat verkeer. Jan van Niekerk, lid van die Vrystaatse Wetgewer vir die VF Plus, sê

Lees verder: Barbaarse verkragting veroordeel

Arcelor Mittal van rassisme beskuldig

Mnr. Jaco Mulder, VF Plus-LPW en provinsiale leier vir Gauteng, het Arcelor Mittal daarvan beskuldig dat hy gemeenskappe verdeel oor die gevolge van ‘n swart ekonomiese bemagtigingstransaksie in die Vaaldriehoek. Dit volg na ‘n aankondiging in die Emfuleni-raad dat Arcelor Mittal in terme van ‘n swart ekonomiese bemagtigingstransaksie ‘n gemeenskapstrust wil oprig in die Vaaldriehoek

Lees verder: Arcelor Mittal van rassisme beskuldig

Ondersoek na brande gevra

Die Vryheidsfront Plus het die Gauteng regering vandag versoek om ‘n dringende ondersoek te gelas na die ontstaan van talle brande die afgelope tyd in geboue in die provinsie. Dit volg nadat ‘n brand vroeër die week die Pretoria Landdroshofgebou in puin gelaat het en ‘n brand vandag in die Hillbrow toring in Johannesburg ontstaan

Lees verder: Ondersoek na brande gevra