Skildery sal Zuma se aansien verhoog

Oliver Tambo se dogter, die spotprenttekenaar Zapiro en die Joodse kunsgemeenskap in Johannesburg, skree “Vryheid van uitdrukking!”, maar vir die gesin van die president is die skildery nie snaaks nie. Die Afrikaanse gemeenskap is ook geskok deur die skildery.  In onderhoude wat praag.co.za gedoen het, het mense gesê dit is ‘n kinderagtige manier om kritiek

Lees verder: Skildery sal Zuma se aansien verhoog

ET-verhooruitspraak more

Die twee mense wat daarvan beskuldig word dat hulle Eugene Terre’Blanche vermoor het, sal Dinsdag verneem wat met hulle gaan gebeur. Regter John Horne het by die laaste hofverrigtinge op Ventersdorp aan die staat en die verdediging gesê dit gaan waarskynlik ‘n lang uitspraak wees. Chris Mahlangu en ‘n tiener word daarvan aangekla dat hulle

Lees verder: ET-verhooruitspraak more

Israel se premier waarsku teen swart immigrante

Eerste Minister Benjamin Netanyahu waarsku dat Israel oorval kan word deur onwettige immigrante uit Afrika. Die toenemende aantal migrante is hoog op die nasionale agenda na aanleiding van ‘n reeks misdade, insluitend verkragtings, wat op die nuwelinge geblameer word. Netanyahu, sê die instroming “bedreig die binding van die Israeliese samelewing, sy nasionale veiligheid en sy

Lees verder: Israel se premier waarsku teen swart immigrante

Vryheidsoorloggraf geplunder

‘n Graf by ‘n Anglo-Boereoorlog-begrafplaas in Ladysmith is deur rowers geplunder, het Amafa Heritage KwaZulu-Natal Sondag gesê. James van Vuuren van Amafa het gesê kontrakteurs was verlede week besig met instandhoudingswerk by die Intombi Camp Military Cemetery, toe hulle afgekom het op ‘n gebreekte grafsteen en ‘n gat van twee meter diep in een van

Lees verder: Vryheidsoorloggraf geplunder

SA sal Israeli-produkte boikot

Suid-Afrika is van voorneme om produkte van Wesoewernedersettings waarop staan  “Made in Israel” te verbied, het die Minister van Handel en Nywerheid Rob Davies aangekondig. Die stap kom nadat twee Suid-Afrikaanse NRO’s saamgewerk het met die gewilde Palestynse Struggle-Koördineringskomitee. Davies, van Joodse afkoms, het in sy amptelike aankondiging gesê dat verbruikers in Suid-Afrika nie mislei

Lees verder: SA sal Israeli-produkte boikot

Google stoot tariewe sesvoudig op

Google, wie se gewilde gmail-diens allerweë deur individue gebruik word, het so pas met ‘n slenterslag hul aanlynbergingsdiens se prys sesvoudig verhoog. Voorheen kon persoonlike gebruikers wie se gmail vol geraak het, vir slegs $5 per jaar ‘n ekstra 20 Gigagrepe se bergingskapasiteit per jaar bygekoop het. Nou vra Google skielik $30 vir dieselfde diens.

Lees verder: Google stoot tariewe sesvoudig op

In 1991 was Obama nog ‘n Keniaan

“Barack Obama, die eerste Afro-Amerikaanse president van die Harvard Law Review, is in Kenia gebore en getoë in Indonesië en Hawaii. Die seun van ‘n Amerikaanse antropoloog, en ‘n Keniaanse minister van finansies, het hy die Columbia Universiteit bygewoon en gewerk as ‘n finansiële joernalis en redakteur van die Business International Corporation. Hy het gedien

Lees verder: In 1991 was Obama nog ‘n Keniaan

‘Vat die myne en die banke, sonder vergoeding’

Die National Union of Metalworkers van Suid-Afrika, Numsa, wil hê die regering moet myne en banke sonder vergoeding nasionaliseer. Irvin Jim, die vakbond se sekretaris-generaal, het by die Universiteit van Johannesburg gister die bevindinge van die navorsing wat in opdrag van die ANC gedoen is, en wat bevind het dat die nasionalisering nie lewensvatbaar is

Lees verder: ‘Vat die myne en die banke, sonder vergoeding’