“Barack Obama, die eerste Afro-Amerikaanse president van die Harvard Law Review, is in Kenia gebore en getoë in Indonesië en Hawaii. Die seun van ‘n Amerikaanse antropoloog, en ‘n Keniaanse minister van finansies, het hy die Columbia Universiteit bygewoon en gewerk as ‘n finansiële joernalis en redakteur van die Business International Corporation. Hy het gedien in Harlem as projek koördineerder vir die New York Public Interest Research Group, en was ‘n Uitvoerende Direkteur van die ontwikkelende gemeenskappe-projek in Chicago se South Side. Sy verbintenis tot sosiale en rasse-kwessies sal sigbaar wees in sy eerste skrywes.”
Só word geskryf Obama oor in 1991. Lees hier.
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.