Sparbestuurder doodgeskiet

Die bestuurder van Spar in Jukskeipark, Johannesburg, is doodgeskiet, berig Eyewitness News. Hy het in ‘n hospitaal gesterf nadat rowers hom die naweek tydens ‘n gewapende rooftog geskiet het. Volgens die polisie het sewe mans Sondagaand net ná 19:00 die winkel binnegestap en die 50-jarige bestuurder en ‘n kassier aangehou. Die rowers het ‘n onbekende

Lees verder: Sparbestuurder doodgeskiet

Laserligsaak uitgegooi

Die beskuldigdes in die Bloemfonteinse laserlig-saak is Maandagoggend in die stad se landdroshof vrygespreek, het OFM berig. Theunis le Grange (40), Albertus Niewoudt (21) en ‘n tienerseun is daarvan beskuldig dat hulle tydens die ANC se eeufeesvieringe vroeër vanjaar ‘n laserlig in die oë van vlieëniers geskyn het. Die twee se regsverteenwoordiger, Herman van Vuuren,

Lees verder: Laserligsaak uitgegooi

Weste gaan Afrika van slaapsiekte red

‘n Tropiese siekte wat in die brein eet, laat inwoners van Afrika dikwels glo dat hulle aan heksery uitgelewer is. Hoofpyn, koors, en moegheid is die aanvanklike simptome van menslike trypanosomiase, algemeen bekend as slaapsiekte, wat oorgedra word deur die tsetsevlieg en wat in 36 sub-Sahara Afrika-lande voorkom. Die eerste fase van die dikwels dodelike

Lees verder: Weste gaan Afrika van slaapsiekte red

Keniaanse premier se mededinger sterf in heli-ongeluk

Die eerste minister van Kenia, Raila Odinga het die toneel besoek van ‘n helikopterongeluk waarin die land se minister van Binnelandse Veiligheid, George Saitoti dood is. Die ongeluk buite Nairobi het ook die lewens geëis van Saitoti se adjunk en vier ander mense. Dit is nog nie duidelik wat die ongeluk veroorsaak het nie. Odinga

Lees verder: Keniaanse premier se mededinger sterf in heli-ongeluk

ANC-vergadering oor Malema bly geheim

Die ANC wou Sondag nie kommentaar lewer oor berigte dat ‘n geskeduleerde vergadering van die nasionale uitvoerende komitee die lot van die geskorste president van die ANC-Jeugliga, Julius Malema, sal bespreek nie. “Die agenda van die vergadering is privaat en ons lewer nie kommentaar op koerantberigte nie,” het Jackson Mthembu, ANC-woordvoerder, gesê oor Maandag se

Lees verder: ANC-vergadering oor Malema bly geheim

Obama se kodewoorde

Barack Hussein Obama se nuwe verkiesingslagspreuk “Forward” het ou en noue bande met Marxisme en kommunisme. Dis onwaarskynlik dat dit blote toeval is want Obama maak ‘n gewoonte daarvan om in “kodetaal” met “fellow-travelers” (enersdenkendes) te kommunikeer. Hierdie standpunt kom uit ‘n artikel in die jongste uitgawe van die Amerikaanse finansblad, Economic Policy Journal. Die

Lees verder: Obama se kodewoorde

Wat wil Afrikaners hê?

Die probleemstelling is dat Afrikaners ontnugter is. Vervreem van grond en selfregering. Almal besef nog nie die omvang daarvan nie. Die swaard swaai al deur die nek as gevolg van dreigende grondonteiening, geen Afrikaner skole of universiteite nie, minder werksgeleenthede, verarming, ens. Misdaad staan hoog op die lys en volksmoord heel boaan. Volksmoord is nie

Lees verder: Wat wil Afrikaners hê?

Net 14% van Gautengers steun e-tol

Nuwe navorsing oor mense se houding teenoor die e-tolstelsel, toon dat slegs 14 persent van Gautengse bestuurders reeds hul e-tolskyfie gekoop het, of selfs van plan is om een te koop. Die navorsing is deur Ipsos gedoen, nog voor die hof ‘n interdik toegestaan het teen die implementering van die tolstelsel. Die uitslag toon dat

Lees verder: Net 14% van Gautengers steun e-tol

Die heel grootste gevaar vir die VSA se weermag

Selfmoorde onder die troepe van die VSA het ‘n gemiddeld van byna een ‘n dag hierdie jaar bereik  – die vinnigste tempo in die land se dekade van oorlog. Die 154 selfmoorde vir aktiewe troepe in die eerste 155 dae van dié jaar is baie meer as die Amerikaanse magte gedood in aksie in Afghanistan

Lees verder: Die heel grootste gevaar vir die VSA se weermag