Die dreigement deur die ANC-Jeugliga dat hulle plase wil beset en blanke boere se veiligheid in gedrang wil bring, word deur TLU SA in baie ernstige lig gesien. Wat die saak drasties vererger is die feit dat die land se president, die regering en die ANC se oorhoofse struktuur, waaronder die Jeugliga opereer, in al
Spanning laai op tussen Nigerië en SA
Nigerië se nuwe regering onder leiding van president Goodluck Jonathan sê die grootte van die Suid-Afrikaanse ekonomie word oortref deur sy land s’n en daarom moet Nigerië by die wêreld se 20 grootste ekonomieë in 2020 inskakel. Die Jonathan-administrasie het die land herposisioneer as ‘n ekonomiese reus in staat om ‘n dominante rol in Afrika
Oproermakers én polisie vas vir onrus
Twee mense is Donderdag in hegtenis geneem toe ‘n diensleweringsbetoging in Booysens Park, Port Elizabeth, gewelddadig geraak het, het die polisie in die Oos-Kaap gesê. Volgens ao. Alwin Labans het die betoging omstreeks 12:00 begin. “Betogers het die kantoor van ‘n plaaslike raadslid afgebrand, terwyl paaie met klippe en pale afgesper is.” Labans het gesê
Zuma waarsku dat Bloemfontein waterskeiding sal wees
Die ANC se Mangaung-konferensie in Desember in Bloemfontein sal ‘n waterskeiding-konferensie vir die party wees, het president Jacob Zuma Donderdag gesê. “Mangaung moet Suid-Afrika vorentoe neem,” het Zuma aan afgevaardigdes by die ANC se Noord-Kaapse verkiesingskonferensie in Upington gesê. Hy het gesê die ANC, sy ligas en die alliansie moet konsolideer en die nasionale demokratiese
Lees verder: Zuma waarsku dat Bloemfontein waterskeiding sal wees
Verhoudings belangrik sê Agri SA
‘n Simbiotiese verhouding tussen gevestigde en nuwe kommersiële boere en kleinskaalse boere is noodsaaklik vir ‘n suksesvolle model van grondhervorming, het Agri SA se president Johannes Möller, Donderdag gesê. Hy het gepraat by ‘n vergadering van die Wêreld Landbouersorganisasie in Rome. Die ontwikkeling van so ‘n verhouding, wat beide ‘n mentorskap en sake insluit, sal
Delmas: DA se plan sal landelike veiligheid waarborg
Die verhoor van twee swartes wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n versorger en ‘n vyf maande oue baba vermoor het, is Donderdag in die Delmas-landdroshof uitgestel, het die polisie in Mpumalanga gesê. “Die saak is tot volgende Donderdag (14 Junie) uitgestel vir ‘n formele borgtogaansoek,” het lt. kol. Leonard Hlathi gesê. Enock Mbele (44)
Lees verder: Delmas: DA se plan sal landelike veiligheid waarborg
Delmas-dominee se drogredenasie
Diegene wie nog nie Ds. Gawie Snyman van NG-kerk Delmas-Wes se ope brief aan Beeld onder oë gehad het nie – lees gerus onderstaande antwoord van Paul Kruger in reaksie daarop. Dit is aan Beeld gestuur, maar uiteraard nie geplaas nie. As ‘n organiseerder van die protesoptog in Delmas, kan ek Ds. Snyman verseker dat
‘Swart’ Chinese stroom na SA
Die Hooggeregshof in Suid-Afrika het reeds in 2008 beslis dat Chinese Suid-Afrikaners geherklassifiseer kan word as swartmense. Dit staan in skrille kontras met Chinese immigrantegemeenskappe in ander wêrelddele waar hulle verkies om in hul eie woongebiede te leef, eie kos te eet, en eie dienste te gebruik – die sogenaamde “Chinatowns”. Dié besluit is dus
ANC verwerp Jeugliga se grondaanspraak
Die ANC sal nie met die Jeugliga in gesprek tree oor die kwessie van grondhervorming nie, het Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, Woensdag gesê. “Dit sal nie nuttig wees om by gewelddadige polemiek betrokke te raak met die ANC-Jeugliga in die aanloop tot die ANC-beleidskonferensie nie. Die konferensie sal grondhervorming in detail aanspreek,” het
Help ons om dié persoon op te spoor
Ken u dalk hierdie persoon of weet waar hy hom bevind? Die polisie soek hom in verband met die moorde op ‘n dagmoeder en baba onlangs in Delmas. Sy naam is Themba Ephraim Mahlangu – redelik lank, groot gebou, 28 jaar oud maar lyk ouer. Enigiemand met inligting kan vir kapt. Jacobs by 082 370
