Ken u dalk hierdie persoon of weet waar hy hom bevind?Die polisie soek hom in verband met die moorde op ‘n dagmoeder en baba onlangs in Delmas. Sy naam is Themba Ephraim Mahlangu – redelik lank, groot gebou, 28 jaar oud maar lyk ouer.
Enigiemand met inligting kan vir kapt. Jacobs by 082 370 0899 skakel.
