Hekse gejag in die weste van Kenia

'n Bende het 15 vroue wat daarvan beskuldig is dat hulle hekse is, doodgebrand in die weste van Kenia. Die groep van ongeveer 100 mense het buite beheer geraak en van huis na huis beweeg laat Dinsdag en hulle slagoffers vasgebind en aan die brand gesteek.

Lees verder: Hekse gejag in die weste van Kenia

ANC-regering onder druk om troepe in te stuur

Die ANC-regering verkeer onder toenemende druk om die weermag in te span teen die etniese geweld wat in plakkersbuurte aan die

Image

Halssnoerslagoffer

Witwatersrand woed. Die nuus het ook voorblaaie oorsee gehaal en die land se beeld is afgetakel.

Lees verder: ANC-regering onder druk om troepe in te stuur

Afrikaners en Afrikaans: positief en negatief

ImageDie ongeëwenaarde emigrasie tesame met ’n lae geboortekoers raak reeds ’n ramp vir Afrikaners en Afrikaans, het ek die vorige keer betoog.

In hierdie stukkie noem ek ’n paar ander negatiewe faktore wat ons posisie beïnvloed, maar daar is gelukkig darem ook enkele positiewe dinge.

Lees verder: Afrikaners en Afrikaans: positief en negatief