Atoomagentskap bekommerd oor Iranese navorsing

Die Internasionale Atoomenergie-agentskap, wat in Wene gesetel is, het sy kommer uitgespreek oor Iran se beweerde navorsing oor kernkoppe en gevra dat die land meer inligting oor sy missielbedrywighede moet verskaf.

Lees verder: Atoomagentskap bekommerd oor Iranese navorsing

Reitz-sluiting die maklike uitweg, s? studenteleier

Deur Reitz-kamerwonings te sluit, kies die UV-bestuur nou die maklikste uitweg en doen weereens 'n onreg aan die Uninversiteit van die Vrystaat se naam. So sê Wouter Wessels, leier van die VF Plus Kovsies.

Lees verder: Reitz-sluiting die maklike uitweg, s? studenteleier