06:35:24 Daar lê steeds struikelblokke in die pad van 'n oplossing vir die Zimbabwiese dooiepunt.
Wat is fout met SA Olimpiese span?
Opblaashondeontlasting weggewaai
'n Vreeslike windvlaag het dié week 'n reuse opblaasskulptuur van hondeontlasting uit 'n kunsmuseum in Bern, Switserland, gewaai.
Le Pen se hoofkwartier aan die Chinese verkoop
Die Franse anti-immigranteparty, die Front National, is besig om sy historiese hoofkwartier, bekend as die Passasiersboot, aan 'n Chinese universiteit te verkoop.
Die nuwe Koue Oorlog in die verre Noorde
Die Amerikaanse kuswagkotter Healy gaan vandeesweek van Alaska na die Noordpool vertrek as deel van 'n resies teen Rusland.
Onteieningswet dalk onttrek
Die omstrede Onteieningswet, wat die toekoms van landbou en voedselsekuriteit in Suid-Afrika op die spel plaas, gaan waarskynlik onttrek word.
Anti-blanke uitsprake kommerwekkend
Die berigte oor anti-blanke uitsprake wat by die huidige parlementêre verhore oor die afskaffing van die Skerpioene gemaak word, is uiters kommerwekkend.
Poligamie vir Moslems in Nederland
Eg Nederlands…
Hoewel poligamie in die Nederland verbode is, word poligame Moslems met verskeie vroue nou deur die Nederlandse owerheid erken.
Anti-blanke atmosfeer by Vrystaatse verhoor oor Skerpioene
Vrystaatlandbou se boere het aan die parlementêre verhoor oor die Skerpioene onttrek.
Lees verder: Anti-blanke atmosfeer by Vrystaatse verhoor oor Skerpioene
Gaan sinkgate die Gautrein sink?
Nog 'n sinkgat in Centurion het blykbaar twyfel laat onstaan oor die Gautrein se beplande roete.
