Die Britse eerste minister Gordon Brown se Arbeidersparty het 'n groot neerlaag in die Skotse tussenverkiesing gely.
Islam neem toe in Rusland
Islam gaan waarskynlik die hoofgodsdiens in die Russiese Federasie word teen 2050, danksy die hoë geboortesyfer van die Moslemrepublieke.
Waarom Jesse Jackson nie van Obama hou nie
Die invloedryke Amerikaanse sakeblad The Wall Street Journal het senator Obama as 'n blanke rassekaart beskryf.
Tanzani?rs teiken albino’s
Vyf-en-twintig mense met albinisme is sedert Maartmaand in Tanzanië vermoor, volgens 'n BBC-ondersoek.
Bush teken doodsvonnis
President George W. Bush het sy toestemming verleen om 'n soldaat tereg te stel wat in die dodesel vir moord en verkragting verkeer.
OTM-bomme hou aan
Vyf-en-veertig outomatiese tellermasjiene is net vandeesmaand oor die hele land opgeblaas.
Spanje wil buitelanders betaal om te gaan
Ekurhuleni-burgemeester sal oor McBride besluit
Die toekoms van die metropolisiebaas Robert McBride sal deur die nuwe burgemeester van die Ekurhuleni-metro aan die Oosrand, Lentheng Mekgwe, beslis word.
Lees verder: Ekurhuleni-burgemeester sal oor McBride besluit
China op die voorpunt van beleggings in hulpbronryke lande
Lees verder: China op die voorpunt van beleggings in hulpbronryke lande
Mededinging vir die volgende miljard internetgebruikers
Na verwagting gaan nog 'n miljard mense wêreldwyd binnekort aanlyn wees en Amerikaanse maatskappye is in 'n intense stryd gewikkel om die reklame-inkomste wat hulle waarskynlik gaan opwek.
Lees verder: Mededinging vir die volgende miljard internetgebruikers
