Die jaer van McLaren, Heikki Kovalainen, sal aan die komende naweek se Turkse Grand Prix kan deelneem nadat hy betrokke was in 'n 240 kpu-ongeluk gedurende die Spaanse Grand Prix. Die FIA het hom beveel om 'n mediese ondesoek te ondergaan.

Die Vryheidsfront Plus het gesê dat drastiese stappe dringend geneem moet word om die Pretoriase stadsraad (tans bekend as Tshwane-metroraad) te dwing om die swak dienslewering by lisensiekantore te verbeter. Die party word oorval deur klagtes van ontstoke inwoners wat dikwels vir meer as sewe ure in toue moet staan en dan teen 15:00 weggewys word omdat die kantore sluit. Veral die lisensiekantore in Centurion en Silverton (Waltloo) se toestande is haglik.

'n Skildery deur die Impressionistiese skilder Claude Monet uit 1873, Die spoorwegbrug by Argenteuil, is gisteraand in New
York vir die rekordbedrag van R317 miljoen verkoop. Die vorige rekord vir 'n skildery deur dié kunstenaar was R280 miljoen.

Lees verder: ‘n Monet-skildery haal R317 miljoen in New York
ʼn Voormalige senator, George McGovern, wat voorheen ʼn ondersteuner van sen. Hillary Rodham Clinton was, steun nou
skielik haar teenstander, sen. Barack Obama. Hy probeer met hierdie besluit om vir Clinton te oortuig om die handdoek in te gooi. Na Dinsdagaand se Noord-Carolina- en Indiana-benoemingsuitslae, beweer McGovern dat dit feitlik onmoontlik is vir Clinton om nog te wen.

D
ie skip is met wapens gelaai wat bestem is vir Zimbabwe, maar die wapens is nie afgelaai nie. Geen poging om die wapens af te laai is volgens 'n verklaring van die Internasionale Vakverbonduniekonfederasie en die Internasionale Teakwon-Do Federasie gemaak nie.
D
ie skip is met wapens gelaai wat bestem is vir Zimbabwe, maar die wapens is nie afgelaai nie. Geen poging om die wapens af te laai is volgens 'n verklaring van die Internasionale Vakverbonduniekonfederasie en die Internasionale Teakwon-Do Federasie gemaak nie.'n Senior advokaat, Patric Mtshaulane, wat vir die staat optree teen 'n Vrystaatse boer, het gister in die Pretoriase Hooggeregshof gesê dat dit nie verkeerd was om grond te nasionaliseer soos in Zimbabwe gebeur het nie. Mnr. Crawford von Abo van Bothaville dagvaar die Suid-Afrikaanse regering vir skade van R80 miljoen wat hy gely het
Lees verder: ‘Dis nie verkeerd om grond te nasionaliseer nie’
Xingwana Die DA het die minister van grondsake van onbevoegdheid beskuldig. Die party se parlementêre leier, Sandra Botha, het gevra dat die regering moet ingryp om te verhoed dat sy grondhervormingsplan tot stilstand kom. Botha het gedurende die sitting gister gesê dat indien Thabo Mbeki vir sy nalatenskap omgee, hy sal erken dat me. Lulu
Steve Hofmeyr is al gesond genoeg om foto's van sy operasiesny op sy persoonlike webjoernaal te plaas en het glo al uit sy
hospitaalbed opgestaan en trappe geklim. Die gewilde sanger moes drie dae gelede 'n noodoperasie op sy dikderm ondergaan.

Die voorsitter van die Zimbabwiese verkiesingskommissie sê die tweede ronde van die presidentsverkiesing mag eers oor 'n jaar plaasvind. Dié amptenaar, George Chiweshe, het so 'n uitspraak teenoor die hoof van 'n span parlementariërs van die Pan-Afrikaanse Parlement, Marwick Khumalo, gemaak. Volgens Chiweshe is dit nie moontlik om die verkiesing binne 21 dae te organiseer
Ongeveer 22 gevangenes is die afgelope vier maande in Mosambiek oorlede, meeste van hulle weens ‘n tekort aan mediese hulp. Mosambiek se staatsbeheerde koerant berig dat Francisco Mathe, bestuurder van die Tjimoio-gevangenis in die Manica-provinsie, sê meeste van die oorledenes is aangehoudenes wat nog nie skuldig bevind is aan enige misdaad nie. Die meeste slagoffers