Arbeid raak ‘n al groter probleem

Die amptelike werkloosheidsyfer in Suid-Afrika – volgens die kommunistiese ANC regering – is 24%. Die VN skat dit op 47% maar die werklikheid is seker oor die 50%-merk omdat die VN nie mense tel wat al opgehou het om werk te soek nie. Ook sal dit moeilik wees om al die onwettige immigrante in sulke

Lees verder: Arbeid raak ‘n al groter probleem

NYDA aangekla

Die VF Plus-jeug het vandag ‘n klag by die Openbare Beskermer (OB) ingedien, waarin gevra word dat beweerde ongeruimdhede rakende die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap (NYDA) ondersoek word. “Die NYDA verkry hul mandaat in gevolge Wet 54 van 2008 wat onder andere bepaal dat hul jeugontwikkeling moet uitvoer. Die NYDA is volgens die VF Plus-jeug tans nie

Lees verder: NYDA aangekla

Weer lewende mammoete?

Oor ses jaar weer lewende mammoete? Dit is moontlik as Japanse wetenskaplikes slaag met hul planne. ANP berig dié wetenskaplikes het daarin geslaag om selweefsel uit ‘n mammoetkarkas te onttrek wat in ‘n Russiese laboratorium bewaar word. Hulle hoop om hiermee die selkern van ‘n olifant-eiersel te vervang, en die herstelde embrio in die baarmoeder

Lees verder: Weer lewende mammoete?

Tunisië: Wikileaks of Facebook?

Die Obama-administrasie het aantygings verwerp dat geheime Amerikaanse diplomatieke dokumente wat deur Wikileaks bekendgemaak is, gelei het tot die gewilde opstand teen die outoritêre leierskap in Tunisië. State Department-woordvoerder PJ Crowley het Sondag gesê dat die Tunisiërs deeglik bewus was van die korrupsie, nepotisme en kwistig lewenswyse wat president Zine El Abidine Ben Ali en

Lees verder: Tunisië: Wikileaks of Facebook?

Diktator wil terugkeer na Haïti

Die voormalige diktator Jean-Claude Duvalier het Sondag teruggekeer na Haïti. Dit het ‘n amptenaar van die lughawe by die hoofstad Port-au-Prince bekendgemaak. Die 59-jarige ex-diktator beter bekend as “Baby Doc”, woon ongeveer 25 jaar reeds in ballingskap in Frankryk. Hy het oor Haïti geheers van 1971 tot 1986. In 2007 het hy die Haïtiese bevolking

Lees verder: Diktator wil terugkeer na Haïti