OpenOffice.org
Open Office is goeie mededinging vir Microsoft Office; dit werk op al drie bedryfstelsels, Windows, MacOS en Linux. Jy kan baie betaal vir Microsoft Office of niks vir Open Office nie, met ʼn woordverwerker, spreitabel, databasis, voorleggingsprogram en nog meer.


Die Franse president Nicolas Sarkozy gaan die openingseremonie van die Olimpiese Spele bywoon.