Kameroense digter besmet bewustelik Poolse vroue met MIV

'n Kameroense digter en aktivis wat as 'n vlugteling sedert 1999 in Pole woon, word tans daarvan aangekla dat hy 11 vroue met die MIV-virus besmet het.

Lees verder: Kameroense digter besmet bewustelik Poolse vroue met MIV

Vuil taal, bloedskande en armblankes

ImageEk het onlangs 'n voorskou van die rolprent Triomf te siene gekry, wat gebaseer is op Marlene van Niekerk se boek met dieselfde naam. Vir diegene wat moontlik nie die boek gelees het nie, die volgende ter agtergrond:

Lees verder: Vuil taal, bloedskande en armblankes