NAVO vertel Rusland dat daar geen nuwe grens in Europa is nie

Image

NAVO-uitbreiding sedert 1949

NAVO het Rusland gewaarsku dat dié land nie 'n nuwe grens in Europa kan trek om Georgië en ander lande te verhoed om by NAVO aan te sluit nie.

Lees verder: NAVO vertel Rusland dat daar geen nuwe grens in Europa is nie

Wetenskaplikes beweer hulle het universele skenkersbloed gevind

Wetenskaplikes van 'n Amerikaanse firma het die moontlikheid geskep om 'n onbeperkte hoeveelheid bloed vir oortappings beskikbaar te hê.

Lees verder: Wetenskaplikes beweer hulle het universele skenkersbloed gevind