Swart Kersfees

Hierdie, waarskynlik die mees polities onkorrekte kortverhaal in Afrikaans, is in 1947 vir die eerste keer gepubliseer. Daarna het dit in die vergetelheid versink en is ook nie opgeneem in Jan Rabie se Versamelverhale wat in 1980 op die skrywer se sestigste verjaardag verskyn het nie. Dit word vandag op 24 Desember 2009 deur praag.co.za

Lees verder: Swart Kersfees

Kinderslawerny weer onder die loep in Haïti

Luidens ‘n verslag van die Pan American Development Foundation is daar tans 225 000 kinders in die stede van Haïti wat as onbetaalde slawe aangehou word weens die druk van armoede. Die slawe, hoofsaaklik meisies, word seksueel misbruik en psigies afgetakel terwyl hulle op die wreesdste wyse uitgebuit word. Die verslag doen aan die hand

Lees verder: Kinderslawerny weer onder die loep in Haïti

Manto die Bantoe

Die heengaan van Manto Tshabalala-Msimang, wat haar mediese studies aan die “Eerste Leningradse Mediese Instituut” in die voormalige Sowjetunie ondergaan het, het al vir heelwat kommentaar gesorg. Manto het as lid van die ANC-nomenklatoera ‘n tweede lewer vóór ander pasiënte ontvang en het vir haar Afrosentriese menings oor MIV-Vigs wêreldberoemd geword. ‘n Aspek wat meeste

Lees verder: Manto die Bantoe

Sprinkaan se verwoestende geheim ontrafel

Kort voor ‘n swerm sprinkane besoek aan ‘n paar Bloemfonteinse woonbuurte gebring en weer verkas het, het Britse en Australiese wetenskaplikes in Science berig oor hoekom hulle meen sprinkane van sku alleenlopende woestynsprinkane skielik sosiale allesvreters word. Of soos Trouw dit stel: “In zwermen van miljarden gaan ze daarna op vreetmissie.” Dit word veroorsaak, meen

Lees verder: Sprinkaan se verwoestende geheim ontrafel

Intergrasie in Nederland misluk

De kloof tussen autochtone en allochtone Nederlanders groeit, ook al is de positie van immigranten verbeterd op het gebied van onderwijs, de positie van vrouwen, werkgelegenheid, behuizing en taalvaardigheid. Een groeiend aantal van oorsprong Nederlandse burgers vreest dat ze zich steeds meer aan de wensen van immigranten moeten aanpassen. In 2000 was 28 procent het

Lees verder: Intergrasie in Nederland misluk

Hippies beheer die Weste

{jathumbnail off} Kopenhagen het gekom en gegaan. Die droom van ‘n wêreldregering met groot mag en geld kon nie nou bereik word nie. Nie as gevolg van Climategate nie, maar as gevolg van ‘n magstryd tussen die Weste (die debiteur) en Sjina (die krediteur). Sjina het gewen. Climategate is nog besig om die omvang van

Lees verder: Hippies beheer die Weste

Kameeldrift loop steeds deur

Die Kameeldrift-omgewing noordoos van Pretoria loop steeds onder gereelde aanvalle deur, ten spyte van politici se vrome verkiesingsbeloftes. Renier Lamprecht is Dinsdag oorlede nadat hy vir die tweede keer in ’n huisrooftog geskiet is. Hy het sy uiteindelik noodlottige beserings met uitroepe van ongeloof begroet. Die middeljarige Lamprecht is in die bolyf geskiet deur een

Lees verder: Kameeldrift loop steeds deur

Die begrafnisdiens

Die roudiens word in die KWV se brandewynstokery gehou. Spreker op spreker besing die oorledene se lof, terwyl die bywoners al hoe meer besope raak as gevolg van die gratis versnaperinge wat deur die borge verskaf word. Die oorledene was immers persoonlik verantwoordelik vir ‘n beduidende deel van KWV se omset vir donkiejare al –

Lees verder: Die begrafnisdiens