Yukiya Amano, hoof van die Internasionale Atoomenergie-agentskap (IAEA) het aangekondig dat hulle gereed is om Egipte te help met die konstruksie van kernkragsentrales. “Die agentskap sal Egipte met graagte uithelp in hul kernenergieprogram,” het Amano gesê. Hy het bygevoeg dat Egipte baie amper klaar is met die finalisering sowel as die ligging van die program.
Die emansipasie van die bruin mense
John Philip, superintendent van die Londense Sendinggenootskap (LSG), het in 1819 aan die Kaap gekom. Die LSG het in 1818 ‘n doktorstitel vir hom van ‘n Amerikaanse universiteit gekoop; die gedagte was dat dié graad die Afrikaners sou imponeer. Hy is die skrywer van Researches in South Africa (1828), ‘n boek vol weersprekings, valse verklarings
Iran verryk uraan
Ali Akbar Salehi, hoof van Iranse atoomenergie-agentskap, het Woensdag gesê Teheran het meer as 17 kg 20% verrykte uraan vervaardig. Die verryking van wapengraadkernmateriaal is ‘n sensitiewe aangeleentheid wat wêreldmoondhede probeer beperk. “Ons het sover meer as 17 kg 20% verrykte uraan vervaardig en ons kan waarskynlik vyf kilogram per maand vervaardig,” het Salehi aan
Obama dank top-bevelvoerder af
Pres. Barack Obama van die VSA het sy top-bevelvoerder in Afganistan Woensdag afgedank oor sy omstrede uitlatings wat die Withuis woedend gelaat het en daartoe gelei het dat die oorlog in Afganistan bevraagteken word. Obama het genl. Stanley McChrystal ná ’n vergadering van 30 minute van sy pligte onthef en dit beskryf as “die regte
Sokker laat die kômmingeit deurslaan
“Eintlik steun ek Brazil ” sê die dame. Sy is ‘n kliënt, dus help ek haar nie reg nie. Maar sy staan ook nie alleen nie. In Afrikaans kom hulle hier aan en vertel dat hulle vir Argentina duim vashou, en dat die Bafana darem lekker vir France geslag het. “Heng,” dink ek. Wyle Pa-Jan
Politiek van die blikbord
Deur die half toegewasemde kombuisvenster sien ek hulle aankom. Netjies agtermekaar karring hul beentjies agter hul “rygoed” aan en trap slordige spore deur die dik, spierwit ryp. Jonas, die voorste, se “ryding” bestaan uit ‘n bandlose fietswiel wat hy vernuftig met ‘n stok aanjaag. Salmon, die tweede, “ry” met ‘n draadkar wat mens sommer oor
Frankryk, SA: ‘n Doel vir swart bewussyn
медицинская справка ф-086улобановский александр дети
Afganistan beïnvloed steeds politiek elders
Die oorlog teen die Taliban in Afganistan het reeds die Nederlandse regering tot ‘n val laat kom toe een van die koalisievennote voet dwars neergesit het oor voortgesette Navo-deelname, die Britse verkiesing is daardeur geraak, en oud-pres. George Bush se aansien het ‘n knou weg. Maar die spook van Afganistan wil maar nie gaan lê
‘Jammer dat ons leef’
In sy rubriek Wanneer gaan die Afrikaner koers kry? noem Dan Roodt beslis interessanthede wat verdere bespreking verdien. Ek dink nie mens kan hedendaagse Afrikaner politiek verstaan as jy nie die politieke psige van vandag se Afrikaner begryp nie. Dit is my mening dat die Afrikaner se gebrek aan politieke mobilisasie en die amper algehele
Bomaanvaller waarsku oor nog aanvalle
Faisal Shahzad, gebore in Pakistan, het Maandag erken dat hy ‘n bom op Times Square in New York wou laat ontplof, en het die VSA gewaarsku dat daar nóg aanvalle kom. Die dertigjarige Amerikaner het “honderd keer” skuld beken op al tien aanklagte teen hom, waaronder die gebruik van wapens van massavernietiging. “Ek beskou nie
