President Mahmoud Ahmadinejad het Donderdag vir ‘n twee-daagse besoek na Zimbabwe en die VN-Veiligheidsraadslid Uganda vertrek. Hy sal Iran se kernprogram met Uganda bespreek, het sy land se staatstelevisie berig. Ahmadinejad se besoek aan Uganda is van groeiende belang aangesien wêreldleiers deur middel van ‘n nuwe rondte VN-sanksies druk op Iran wil plaas teen die
Amerikaanse ambassadeur bedank nooddienste na treinongeluk
Tien van die 40 Amerikaanse toeriste wat op die Rovos Rail-trein was wat naby Pretoria ontspoor het, was teen Woensdagaand steeds in die hospitaal, het die Amerikaanse ambassade gesê. Volgens ‘n mediaverklaring deur Sharon Hudson-Dean, die ambassade se woordvoerder, is al die Amerikaners wat op die trein was geïdentifiseer en opgespoor. Die VSA se ambassadeur,
Lees verder: Amerikaanse ambassadeur bedank nooddienste na treinongeluk
Minister van polisie besorg oor plaaswerkers se veiligheid
Die minister van polisie, Nathi Mthethwa, sal Donderdag met die leierskap van die Food and Allied Workers’ Union (Fawu) vergader om plaaswerkers se veiligheid en sekuriteit te bespreek. Zweli Mnisi, ‘n polisiewoordvoerder, het gesê dat daar vroeër dié week met die Afrikaner Weerstandsbeweging (AWB) vergader is. “Die probleme waardeur die boeregemeenskap in die gesig gestaar
Lees verder: Minister van polisie besorg oor plaaswerkers se veiligheid
Noord-Korea is geen gelyke kernvennoot
Die VSA het dit Woensdag duidelik gemaak dat hy Noord-Korea nié as ‘n kernmoondheid sal erken nie. Dié uitlating volg op Noord-Korea se stelling dat hy bereid sou wees om deel te neem aan ontwapeningsprogramme, mits hy as gelyke vennoot behandel word. “Ons sal Noord-Korea nié as kernmoondheid aanvaar nie. Dié staat bevind hom in
Die wit stam moet sterf
купить шапку для мальчика 1 годФильчаков прокурор отзывы
Mev. Dokter
Oom Cheese het, soos ‘n mens sou verwag, eers by ‘n kaasfabriek gewerk. ‘n Fabriek in die Oos-Vrystaat wat lank nie meer bestaan nie, in ‘n dorpie waar die stasie nog net ‘n herinnering is aan die dae toe daar nog gereeld treine geloop…en in die dorpie aangedoen het. Toe ek jare later een aand
Die Afrikanervraagstuk
Dit is baie interessant om die naloop van Eugene Terreblanche se moord dop te hou. Eerstens was daar die ANC-regering se paniekerige reaksie tot op die punt waar Zuma ‘n spesiale TV-toespraak hou om die land tot kalmte te vermaan, en tweedens dat die minister en hoof van die polisie self na die moordtoneel haas.
Despoot, diktator, tiran?
Aan die begin van sy openbare loopbaan was Adolf Hitler nie ernstig opgeneem nie, so ook nie die “Klein Korporaaltjie” Napoleon nie. Hitler was ook hierdie klein korporaaltjie van Oostenryk, maar albei het ‘n paar dinge in gemeen gehad – goeie publieke oratoriese vermoëns, die vermoë om die regte boodskap te gee wat die massas
Nog ‘n bietjie slaap, nog ‘n bietjie sluimer
Daar gaan letterlik nie meer ‘n dag verby waar ons nie die koerant oopmaak en lees van iemand wat weereens wreedaardig aangerand, verkrag, gemartel of vermoor is nie. Baie slagoffers van hierdie misdade is boere wat iewers op ‘n plaas tussen niks en nêrens vir ons kos produseer of op ‘n kleinhoewe ‘n bestaan maak.
Behuising ‘n multidimensionele probleem
Die Department van Menslike Nedersettings se nuwe holistiese benadering tot die skep van volhoubare behuising is sinvol. Hierdie department het wesenlike uitdagings en daarom is dit goed om te sien dat daar nouer saamgewerk gaan word met provinsies en plaaslike owerhede ten einde die komplekse probleem van behuising aan te spreek. Die Vryheidsfront Plus wil
