16:30:50 Een van Lenin en die Bolsjewiste se doelwitte was om 'n Nuwe Kommunistiese Man te skep; iemand wat sou vry
wees van die klassevooroordele van die verlede. Homo Sovieticus sou 'n altruïs wees, met 'n kommunale uitkyk op die lewe. Hy sou sy arbeid sonder die verwagting van persoonlike rykdom opoffer tot voordeel van die gemeenskap, en sou oneindige energie toon in die stryd vir globale rewolusie.
Lees verder: Robert McBride, die ware Nuwe Suid-Afrikaanse Man

15:37:53 Die daling in Suid-Afrikaanse
08:54:16 Suid-Afrika se nege onderwysministers het in 'n luuksehotel in Kaapstad byeengekom en bevind dat veel meer gedoen sal moet word voordat almal gehalte-onderwys sal geniet.