Taliban dreig om VSA-stede aan te val

Die Pakistanse Taliban-leier, Hakimoellah Magsoed, het maande nadat daar berig is dat hy dood is, in ‘n video wat in April gemaak is verskyn waarin hy wraakaanvalle teen Amerika sweer, het ‘n Amerikaanse moniteringsgroep Maandag bekendgemaak. Magsoed het gedreig dat hulle binne ‘n maand teen Amerika wraak gaan neem vir die moord op Islamitiese militante

Lees verder: Taliban dreig om VSA-stede aan te val

Die Cheetahs en ‘n halwe pôpô

Of dit ene Watson van die Oos-Kaap se Cheeky opmerkings was wat die Cheetahs se bloed laat kook het, weet ‘n mens nou nie, maar die Cheetahs het sedert hierdie Watson se sotlikheid van die jaar strate reggeruk. Te laat, maar darem. Die noodlottige huwelik tussen die Cheetahs en die Leeus om die piepklein Cats

Lees verder: Die Cheetahs en ‘n halwe pôpô

Gedagtes oor ‘n volksraad en veiligheidstrategie

Die onlangse wreedaardige moord op Eugene Terre’Blanche het opnuut die besef maak posvat onder Afrikaners dat “iets” gedoen moet word aan beide die veiligheidsituasie in die land, asook Afrikaners se gebrek aan organisasie. Ons sit met ‘n swetterjoel organisasies, elke haantjie op sy eie mishoop, want elke ou wil die leier wees en elkeen hou

Lees verder: Gedagtes oor ‘n volksraad en veiligheidstrategie

Is die ‘Wolf! Wolf!’-sms’e beplan?

Daar is net ietsie wat my so ‘n bietjie pla oor die sms van laas naweek waarin swartes opgesweep word om witmense te vermoor. Ek dink almal was verontrus daaroor. Self het ek gewonder hoe die ding sou uitspeel. Kyk, selfs die minister het dan betrokke graak. Nou is dit ‘n week later. Super 14-rugby

Lees verder: Is die ‘Wolf! Wolf!’-sms’e beplan?

Portret van ‘n Afrikaneraktivis

Yolandi Kruger sal binnekort 22 jaar oud wees en sy het onlangs naam gemaak deur binne vier dae 40 000 mense vir ‘n Facebook-groep te werf wat aan Eugene Terre’Blanche se herinnering gewy is. PRAAG het ‘n hele aantal vrae aan haar gestel. PRAAG: Yolandi, sou jy sê die benaming Afrikaneraktivis pas by jou? Yolandi

Lees verder: Portret van ‘n Afrikaneraktivis

Wat lê na die sokkerwêreldbeker?

In die grootste nasiebouprojek op aarde probeer die ANC om die Nuwe Suid-Afrikaanse nasie in ‘n eenheid saam te snoer.  Miljarde rande is reeds gespandeer om die diep klowe tussen Suid-Afrika se volkegemeenskap te oorbrug deur sport as saambindende faktor in te span. Net soos ekonomiese aktiwiteite, is sport ook ‘n middelpuntsoekende krag, wat burgers

Lees verder: Wat lê na die sokkerwêreldbeker?