Die Vryheidsfront Plus het ‘n beroep op die Tshwane-metroraad gedoen om ‘n munisipale noodtoestand in terme van die Noodtoestand Bestuurswet no. 57 van 2002 uit te roep ten einde ‘n vullis-ramp in Pretoria te vermy. Die VF Plus het gesê dat ‘n ernstige gesondheidskrisis in Pretoria begin dreig en dat dit ‘n dringende munisipale noodtoestand
Kabinda se impak op SA se sokkertoernooi
Die bykanse histerie waarmee Suid-Afrika die brandende vure wil doodslaan na die aanval op die Togolese sokkerspan in Angola is te wagte. Terwyl daar op die vlakke van die Afrika-Unie, SAOG en interne politiek hard gewerk word aan ‘n Afrika-identiteit en –eenheid, kon Suid-Afrika nou nie gou genoeg spring om afstand tussen hom en Angola
Nederlanders bly gekant teen Navo-missie in Afganistan
Die jongste peiling onder Nederlanders toon dat die persentasie wat die Navo-operasie in Afganistan steun, effens toegeneem het. Altesaam 37 persent steun nou die militêre ekskursie teenoor 33 persent in 2008. Onlangs is nog berig dat die Nederlandse kabinet erg verdeeld is oor Navo se versoek om meer troepe beskikbaar te stel. Navo het ‘n
Lees verder: Nederlanders bly gekant teen Navo-missie in Afganistan
Vullisprobleem in Pretoria vererger
Die Vryheidsfront Plus het gesê dat die probleem met vullisverwydering in Pretoria steeds vererger, met vullis wat ophoop ten spyte van die Tshwane-metroraad se onderneming om teen Maandag, 11 Januarie alle agterstande uit te wis. Volgens inligting wat die VF Plus bekom het (aanmeldings deur die publiek), word vullis regoor Pretoria sedert Maandag verlede week
Obama se leë retoriek
{jathumbnail off} саунаАлександр Фильчаков прокурор
Is Woods-kinders mishandel?
‘n Wetgewer in Florida het versoek dat ‘n ondersoek geloods moet word om uit te vind wie ‘n noodlyn gekontak en beweer het dat Tiger Woods se kinders mishandel word. Die anonieme klag verlede maand is deur amptenare in Florida verwerp, maar senator Ronda Storms wil hê dat amptenare, indien moontlik, die betrokke inbeller moet
Sokkerkaartjies verkoop nie
Minder as 100 000 kaartjies is aan aanhangers van die ses Afrika-lande wat aan die 2010 Wêreldbeker-sokkertoernooi gaan deelneem, verkoop, het die uitvoerende hoof van die plaaslike reëlingskomitee, Danny Jordaan, Dinsdag gesê. Jordaan is ook bekommerd omdat min plaaslike aanhangers kaartjies vir Bafana Bafana se Groep A-wedstryde koop. “Dit sal die eerste keer in Wêreldbekergeskiedenis
Zuma ontken nie Shaik-aansoek
President Jacob Zuma het nie ontken dat Schabir Shaik aansoek gedoen het om presidensiële kwytskelding nie, het sy woordvoerder Dinsdag gesê. Dit kom nadat die DA Maandag heftig gereageer het kort ná Zuma tydens ‘n televisieonderhoud glo ontken het dat Shaik aansoek gedoen het om kwytskelding. “Die president het meer as 300 aansoeke voor hom
Vreemdelinghaat vlam weer op
Die polisie in die Wes-Kaap moes van rubberkoeëls gebruik maak om ‘n skare van sowat 400 Riviersonderend-inwoners uitmekaar te jaag. Dit kom nadat inwoners op loop gegaan het en verskeie Somaliërs aangeval en hulle winkels verwoes het. “Hierdie is nie ‘n xenofobiese aanval nie. Die inwoners was woedend omdat die polisie die liggaam van ‘n
Angola is vér, sê ANC
Suid-Afrika is gereed vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi en die aanval op die Togolese sokkerspan in Angola het geen invloed op die land se gereedheid nie, het die ANC Dinsdag gesê. “Ons is meer as gereed in Suid-Afrika en ons het volle vertroue in die werk van ons veiligheidsmagte,” het Jackson Mthembu, ANC-woordvoerder, by Millpark hospitaal in
