75 000 tasse van sokkertoeriste kan gesteel word

Oor minder as ‘n maand kom die eerste van 450 000 toeriste op Suid-Afrikaanse lughawens na ‘n lang reis aan en soveel as 75 000 kan vind hulle bagasie het reeds verdwyn voordat dit die carrousel bereik.    Dit is volgens syfers wat onlangs aan die parlement se portefeuljekomitee oor openbare ondernemings deur SAL en

Lees verder: 75 000 tasse van sokkertoeriste kan gesteel word

Wat alle wit Suid-Afrikaners moet hoor

Waarom gebruik ons boere nog swart arbeid? Het hulle oë nog steeds nie oopgegaan vir die werklikhede wat met swart arbeid gepaard gaan nie? Is Afrikaner boere werklikwaar so verknog aan swart arbeid dat hulle bereid is om te verdra wat geen waardige man sal aanvaar nie – om sy vrou en kinders op risiko

Lees verder: Wat alle wit Suid-Afrikaners moet hoor

Chancellor House gaan nie belang verkoop

Die ANC se omstrede beleggingsvleuel, Chancellor House Holdings, CHH, gaan nié sy belang in Hitachi Power Africa verkoop nie, het sy besturende direkteur Dinsdag aan Sake24 gesê. Mnr. Mamatho Netsianda, uitvoerende hoof van CHH, het gister per SMS aan Sake24 gesê: “Asseblief moet my nie bel nie. Die amptelike posisie is: CHH verkoop nie sy

Lees verder: Chancellor House gaan nie belang verkoop

Tientalle diere dié naweek vergiftig

’n Gesin van Randfontein is erg geskok nadat hul drie honde oor die naweek vergiftig is, berig Beeld. Die buurvrou het gesien hoedat drie swart jeugdiges die honde met gif wat in brood versteek is, voer. Naby Parys op die plaas Tweespruit is 13 honde en ’n kat vergiftig. Daar was soveel gif in die vleis

Lees verder: Tientalle diere dié naweek vergiftig

‘Valse inligting word oor Terre’Blanche-moord versprei’ – AWB

Die AWB wil hê dat die minister van polisie, Nathi Mthethwa, die staat se inligtingsdienste aansê om hul veldtog met “valse inligting” oor die moord op hul leier, Eugene Terre’Blanche, te staak. Die AWB-woordvoerder André Visagie het gesê dat die organisasie die kwessie met Mthethwa wil opneem weens berigte dat Terre’Blanche in ‘n homoseksuele verhouding

Lees verder: ‘Valse inligting word oor Terre’Blanche-moord versprei’ – AWB

Op verskillende golflengtes

Gister is Suid-Afrikaanse soldate afgesien wat ontplooi word. ‘n Duisend soldate word in die Soedan ontplooi, en sowat 500 aan die grense met Mosambiek en Zimbabwe. Intussen nader die dag waarop Vrystaat Landbou en die staat mekaar in die hof ontmoet nadat dié landbou-organisasie die regering gedagvaar het oor beweerde pligsversuim om sy burgers te

Lees verder: Op verskillende golflengtes

Stop die verkoop van militêre vliegtuie aan SA

Vier voorste Christelike persoonlikhede vra dat die verkoop van militêre vliegtuie, die JAS 39 Gripen uit Swede, aan Suid-Afrika gestaak moet word, berig die Sweedse dagblad Dagens Nyheter. KG Hammar, voormalige Sweedse aartsbiskop, Karin Wiborn, voorsitter van die Sweedse Christenraad, Desmond Tutu en Thabo Makgoba, twee Suid-Afrikaanse aartsbiskoppe, het die versoek onderteken. Hulle beweer dat

Lees verder: Stop die verkoop van militêre vliegtuie aan SA

Eugene se broek nadoods afgetrek

Eugene Terre’Blanche se broek is wel nadoods afgetrek, wat die homoseksuele smeerstorie wat sedert Saterdag deur koerante versprei word, weerlê. Volgens ‘n polisieman wat die bewysstukke in die saak vervoer het, kan hy “onomwonde sê dat daar geen kondoom in daardie huis gevind is nie”. Foto’s van die lyk toon dat daar slegs bloed op

Lees verder: Eugene se broek nadoods afgetrek

Pole se leierskorps byna uitgewis

‘n Vliegtuigongeluk Saterdagoggend naby Smolensk in Rusland waarin die Poolse pres. Lech Kaczynski gesterf het, het Pole geruk. Pole word as ‘n belangrike Amerikaanse bondgenoot beskou. Nie alleen Kaczynski en sy eggenote Maria is oorlede nie, maar byna die hele leierskorps van Pole het omgekom. Dit sluit die weermag se stafhoof Gen Franciszek Gagor, goewerneur

Lees verder: Pole se leierskorps byna uitgewis