Suid-Afrika se wonderlike water

Ek verwys na dié week se TV-insetsel oor water. Verder heg ek ook hierby aan ‘n foto wat ek vanoggend geneem het; die water – glo dit of nie – kom uit my kraan uit. Nou my vraag vandag aan julle is, sal julle die water drink? Ek glo nogal nie. Ek het ook reeds

Lees verder: Suid-Afrika se wonderlike water

Sowetodag: Jeugdag of Jigdag?

Met die totstandkoming van die NuweSA het 16 Junie van Sowetodag na Jeugdag verander. Baie lesers weet waarskynlik nie waar dié “mooi” en oënskynlike onskuldige benaming vandaan kom nie! 16 Junie elke jaar verteenwoordig een van die mees onskuldige vakansiedae van die “nuwe SA”. Vir die meeste mense is dit maar net nog ‘n vakansiedag

Lees verder: Sowetodag: Jeugdag of Jigdag?

McLaren maak dit 1 en 2 in Kanada

Die Britse renjaer Lewis Hamilton het die voortou geneem in die F1-bestuurderskampioenskap tydens sy oorwinning op die  Gilles Villeneuve-renbaan in Montreal, Kanada. McLaren het ook die voortou geneem in die vervaardigerstryd nadat Hamilton se spanmaat en huidige wêreldkampioen Jenson Button tweede oor die wenstreep gejaag het. Ferrari se Fernando Alonso moes met ‘n derde plek

Lees verder: McLaren maak dit 1 en 2 in Kanada

Ierland skors Israeli-diplomaat

Ierland gaan ‘n Israelse diplomaat skors oor die gebruik van vervalste Ierse paspoorte deur verdagtes in die moord van Hamas-beampte in Januarie in Doebai, het die ministerie van buitelandse sake in Dinsdag gesê. “‘n Ondersoek wat gedoen is toon dat agt vervalste Ierse paspoorte deur die verdagtes gebruik is in die moord op Mahmoud al

Lees verder: Ierland skors Israeli-diplomaat

Leë sitplekke is betaal sê Fifa

Bywoningsyfers by die Wêreldbeker-stadions na afloop van die eerste 11 wedstryde staan op 92.5%, het Nicholas Maingot, Fifa-woordvoerder, Dinsdag in Johannesburg gesê. Maingot het gesê die groot hoeveelheid leë sitplekke by die stadions is as gevolg van groepbesprekings. “Die kaartjies is verkoop, maar nie uitgedruk nie. Sommige toeskouers het net eenvoudig betaal en nooit opgedaag

Lees verder: Leë sitplekke is betaal sê Fifa

Japannese WB-joernalis beroof

Die Volksblad berig dat ‘n Japannese joernalis Maandag in Bloemfontein met Suid-Afrika se misdaad kennis gemaak het. Die vryskut-fotograaf van Japan is na Maandagaand se sokkerwedstryd tussen Japan en Kameroen van sy rugsak beroof.. Die inhoud van die sak was glo R120 000 werd. Sy kamera, kontant en die paspoort is onder die items wat

Lees verder: Japannese WB-joernalis beroof

Spiesgooier steek mededingers die loef af

Die Suid-Afrikaanse atleet Sunette Viljoen het die Afrika-spiesgooirekord vir vroue verbeter. Sy het by die Josef Odlozil-byeenkoms in Praag, met ‘n gooi van 66.38m, haar mededinger in die stof laat byt. Die Olimpiese kampioen en wêreldrekordhouer, Barbora Spotakova (65.7m), het tweede geëindig en Madera Palameika (60.29m) van Letland was derde.perfektaФільчаков Олександр Васильович прокурор

Lees verder: Spiesgooier steek mededingers die loef af

Jeugdag: niks om te vier

‘n Volk wat nie in sy jeug belê nie, sorg nie vir sy toekoms nie. Dit is ‘n bitter ou waarheid, maar Sondag lui ‘n prominente opskrif in Rapport: “Vir die verlore jeug is daar niks om te vier.” Die man wat sy pen so in gal doop is Charles Malan, wat benewens as skrywer,

Lees verder: Jeugdag: niks om te vier

Oranje-meisies vas

Fifa se handelsmerk-polisie het 36 Nederlandse vroue wat die wedstryd tussen Nederland en Denemarke bygewoon het, vir sowat drie ure ondervra oor die uitrustings wat hulle aangehad het, het The Star Dinsdag berig. Die nousluitende, oranje mini-rokkies, bekend as “Dietse-rok”, was deel van ‘n geskenkpakkie wat saam met Bavaria bier in Nederland uitgedeel is in

Lees verder: Oranje-meisies vas

Afganistan ryk aan minerale

Afganistan is ryk aan minerale – ongeveer $1 000 miljard ryk, volgens Amerikaanse geologiese spanne wat die land se minerale potensiaal vasgestel het. Dit sluit groot reserwes koper, yster, litium, niobium en goud in. Trouens, Afganistan hou die potensiaal in om een van die rykste mineraalproduserende lande ter wêreld te word, berig die New York

Lees verder: Afganistan ryk aan minerale