Switzerland’s top banker has warned of massive losses from the unfolding credit crisis, describing the collapse in US lending standards as "unbelievable". Jean-Pierre Roth, president of the Swiss National Bank, said market turmoil was far from over as tremors from the sub-prime debacle continued to rock the world. "We’re certainly not at the end of
Citrus farms to pass to workers
As part of land redistribution endeavours the Eastern Cape agriculture and land affairs department has acquired three citrus farms in the Sundays River Valley to empower about 45 farm workers. The department paid about R33-million for the farms through its Proactive Land Acquisition Strategy. The acquisitions include the Watson, Hewitt and Van Breda
Plakkers swaai die septer
Die Pretoriase hooggeregshof het gister die polisie beveel om vandag 50 plakkershutte, wat hulle verlede week op ’n stuk onbewoonde grond vernietig het, te herbou. Die aansoek is namens die plakkers ingebring deur ’n organisasie genaamd Tswelopele Step by Step.

Boekbekendstelling ‘n ‘heerlike kafeekuier’
Die gewilde Poetin
…met vakansie in Siberi? для дачиОлександр Васильович Фільчаков
British forces useless
Under attack When America’s top commanders in Iraq held a conference with their British counterparts recently, Major General Jonathan Shaw – Britain’s senior officer in Basra – was quick to share his views on how best to conduct counter-insurgency operations. For much of the last four years, the Americans in the room would have listened
Brittanje oorsaak van Zim-krisis
Thabo Mbeki het lank geswyg oor die ekonomiese en politieke krisis in Zimbabwe. Dalk het hy so baie tyd nodig gehad net om agter die kap van die byl te kom… En toe hy sy swye verbreek, toe praat hy sowaar op die man af, dalk onbewustelik, maar tog. Dit is toe hy beweer dat die blaam vir die krisis in Zim vierkantig voor Brittanje se deur geplaas moet word.
Al wou die presidensie en die departement van buitelandse sake later nie die bestaan van die regeringsverslag erken nie, het hulle tog genoem dat Mbeki se verslag aan die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) dalk nie bekend gemaak sal word nie. Aziz Pahad, adjunkminister van buitelandse sake, ontken toe ook dat Brittanje se betrokkenheid nie in die verslag genoem word nie, maar tog beweer die Guardian dat hy Mbeki se verslag aan die SAOG bekom het en dat Mbeki net soos Mugabe, die skuld vir die land se probleme plaas op “Westerse sanksies”. Dus bestaan so ’n verslag, maar het Mbeki klaarblyklik intussen besef watter implikasies sy bewering teweeg gaan bring en betwis hy nou ook die bestaan van so ’n verslag deur middel van sy woordvoerder, Mukoni Ratshitanga.

Afrikaners s? nee vir Pretoria, ja vir Tshwane
Afrikaners wil nie 'n Pretoria hê nie, want as hulle wou sou dit 'n blanke Afrikanerstad wees. Laas toe ek deur die middestad gery het, het dit my opgeval hoe onvanpas die Boer op sy perd in die pikswart middestad is. Dit het my ook opgeval hoe die Pretoriamiddestad straks ooreenkom met die oorblyfsels van die eens blanke Harare of Dar-es-salaam wat bloot herinner aan 'n tyd toe dinge anders was.

Tokyo kritiseer sy kamarade
Tokyo Sexwale, wat onlangs sy presidensiële ambisie bekend gemaak het, het Vrydag die huidige situasie in die ANC gekritiseer. Volgens hom word die klimaat binne die party gekenmerk deur “karaktermoord, smeerveldtogte, moddergooiery, fluisterveldtogte en die verspreiding van gerugte.”
Sexwale het by ’n fondsinsamelingsdinee van die ANC-jeugliga opgetree. Volgens hom dra nie een van bogenoemde aspekte by tot “die soeke na beter lewenskwaliteit vir al ons burgers nie.” Hy is aan die einde van sy toespraak luid toegejuig. Hy het die gaste daaraan herinner dat diegene wat Chris Hani destyds vermoor het, die land in chaos wou dompel. Hy het dit vergelyk met wat nou in die ANC-alliansie aan die gang is. “Hoekom doen ons dit aan onsself?” wou hy weet.

Mugabe se Chinese kaart
‘n Vriend van Zimbabwe by name James Deale, wat daar boer en van wie Mugabe twee plase gevat het sonder dat hy enige vergoeding ontvang het, deel my die volgende mee:
1. Hy het van ‘n vriend verneem dat ‘n swart “boer” (wat ‘n staatsamptenaar is en in Harare bly en ‘n plaas gekry het by Mugabe)‘n splinternuwe trekker persent gekry het. Hy het na die swarte se plaas gery en die groen nuwe trekker daar sien staan. Op navraag is hy meegedeel dat die trekker van China afkomstig is.