Meer as net die Springbok

Die Suid-Afrikaanse Rugby-unie kondig vandag aan dat die Springbokke volgende jaar aan die Wêreldbekertoernooi gaan deelneem met die Springbok-embleem op die skouer. Volgens die persberigte was dit nadat samesprekings tussen die Suid-Afrikaanse regering, SARU en die internasionale liggaam op ‘n dooie punt uitgeloop het. Die regering dring aan dat die protea op die bors, aan

Lees verder: Meer as net die Springbok

ANC wil rugby breek

Die verskuiwing van die Sprinbokembleem op rugbytruie is kommerwekkend. Kan dit dalk die volgende wees wat die ANC, ABSA en die Rugbyraad ingedagte het: Rugby was die nasionale sport van die blanke Afrikaner wat ook ‘n groep-samehorigheid onderhou het en dit is hierdie samehorigheid wat ten alle koste nou onderdruk en vernietig moet word. Sistematies oor

Lees verder: ANC wil rugby breek

Willem Ratte gearresteer

Oud-kmdt. Willem Ratte, ‘n held van die Bosoorlog, en nege van sy studente is gister op sy plaas in Balmoral in hegtenis geneem weens beweerde oortredings van die wapenwet. Volgens ‘n berig in Beeld word ‘n klag van “terrorisme” teen Ratte ondersoek. Ratte het die afgelope paar jaar ‘n kadetkursus vir jong Afrikanerseuns met dwelm-

Lees verder: Willem Ratte gearresteer

Die waarheid en persepsies

Vandag bereik Solidariteit en Afriforum se veldtog teen ABSA se transformasiedruk op die Suid-Afrikaanse Rugby-unie voorlopig ‘n hoogtepunt. Samesprekings gister het op ‘n dooiepunt uitgeloop. Op verskeie webwerwe gons dit oor ‘n ontluikende Afrikanerbank, Oranjekas, wat stellig veel uit die debakel gaan wen. As net die helfte van die ABSA-kliënte wat op verskillende webwerwe dreig

Lees verder: Die waarheid en persepsies

Man wat werker vir Leeus voer nou vry

Mark Scott-Crossley, een van die mans wat ‘n werker se lyk in 2004 in Hoedspruit vir leeus gewerp het,  is ‘n vry man, het ‘n woordvoerder van die departement van Korrektiewe Dienste Donderdag gesê. “Sy laaste dag van parool was die 29ste September, so hy is nou ‘n vry man,” het Sarie Peens, woordvoerder, gesê.

Lees verder: Man wat werker vir Leeus voer nou vry

Aardbewings en vloede

Die jongste aardbewingtragedie op die Vrystaatse Goudvelde is ‘n tragiese herinnering dat hierdie area gereeld deur aardbewings getref word, hoewel gelukkig meestal baie lig. Vir mense meer as ‘n kilometer onder die grond moet dit erg wees om so ‘n trilling te voel, en elke keer te wonder of dit nou die einde is. ‘n

Lees verder: Aardbewings en vloede

Nuwe vrese oor terreuraanvalle

Intelligensiepersoneel het ‘n sameswering om “Moembai-styl” terreuraanvalle op Brittanje, Frankryk en Duitsland uit te voer, uitgesnuffel. Gelyktydige aanvalle sou op Londen en ander groot stede in Frankryk en Duitsland uitgevoer word en die plan was reeds in ‘n gevorderde stadium het intelligensiebronne gesê. Militante uit Pakistan het die aanvalle beplan en word al vir ‘n

Lees verder: Nuwe vrese oor terreuraanvalle

Son- of kernkrag?

Suid-Afrika kan teen 2012 sy eerste sonkrag lewer. Die Departement van Energie en die Amerikaanse Clinton Klimaatsinisiatief het Upington in die Noord-Kaap as ‘n potensiële tuiste vir ‘n sonpark geïdentifiseer. Die Departement sal op 28 Oktober ‘n beleggerskonferensie hou en sal beleggers nader om in te koop in die projek. Die Minister van Energie, Dipuo

Lees verder: Son- of kernkrag?