Tiger Woods sal die res van die PGA-toerseisoen misloop om sjirurgie aan sy beseerde linkerknie te ondergaan. Die aankondiging is op sy webwerf gemaak.Lees verder: Tiger Woods sal rekonstruktiewe sjirurgie ondergaan

Jaco Erasmus sal in die Italiaanse kleure aangetrek wees as 'n lossvoorspeler in die enkeltoets te Nuweland Saterdag teen die Springbokke.Lees verder: Amerikaanse huisprysdaling is skerpste in 25 jaar
Die 37-jarige inspekteur Jaco Botha is gister by 'n OTM in Pretoria in 'n hinderlaag gelei en doodgeskiet deur 'n bende wat met AK47-aanvalsgewere gewapen was.
Volgens die Franse koerant Le Monde, begin 'n nuwe rassebewussyn voelbaar in Frankryk raak.
'n Kernkragvoorstel deur die vyf permanente lede van die Verenigde Nasies-veiligheidsraad tesame met Duitsland het Sondag geen formele reaksie van Iran ontlok nie.