Die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP) het bevind dat R105 die naaste aanbod is wat minimumlone betref, om werksverliese in die landbousektor te vermy. Arbeiders het voorheen R150 geëis. Agri SA het egter gewaarsku dat tot 100 000 werkgeleenthede verlore kan gaan. Suid-Afrikaanse verbruikers sal hulself dus moet regmaak vir aansienlike stygings in kospryse
Lees verder: Kos vir vet Suid-Afrikaners duurder na minimumloonaankondiging
