Katalaanse separatiste hoop migrantestem sal hulle red

Die Katalaanse separatiste hoop dat hul oopgrensbeleid genoeg stemme sal inbring teen die “fascistiese” Spaanse staat. Die magstryd tussen diegene wat Katalonië se onafhanklikheid ondersteun en diegene wat sy legitimiteit verwerp, het opgewarm, met Josep Lluís Trapero wat as hoof van Katalonië se streekspolisie ontslaan is. Die Mossos d’Esquadra is die polisieafdeling van Katalonië, maar

Lees verder: Katalaanse separatiste hoop migrantestem sal hulle red

NYC terreur aanval dodetal styg tot agt, 15 beseer

‘n Terreuraanval in New York Dinsdag het gelei tot 8 sterftes en 15 beserings. Die Moslem-aanvaller het selfs in ‘n skoolbus vir gestremde kinders geteiken. Die verdagte is Woensdag aangekla van ondersteuning van ISIS en geweld en vernietiging van motorvoertuie. “Hy het dit gedoen in die naam van ISIS, en saam met die ander items

Lees verder: NYC terreur aanval dodetal styg tot agt, 15 beseer

‘Die Franse taal lê op sterwe’

Die amptelike voogde van die taal van Mollière, die Académie Française, het gewaarsku dat Frans op sterwe lê. Die lede van die illustere Académie, die amptelike liggaam wat die Franse taal beskerm teen ongewenste invloede, staan ​​bekend as die “onsterflikes” in Frankryk en hul seldsame uitsprake dra baie gewig. Donderdagaand het die Akademie ‘n “plegtige

Lees verder: ‘Die Franse taal lê op sterwe’

Swart Maandag: Afrikaners staan saam teen onophoudelike plaasmoorde

Regoor die land het Afrikaners vandag swart aangetrek uit protes teen plaasmoorde en ter ondersteuning van boere en hulle families wat vlaag op vlaag van plaasaanvalle en moorde moet trotseer. Die aksie vorm deel van die landswye ‘Swart Maandag’-protesaksies teen die voortgesette moorde van plaasboere. Ondersteuners het nie net swart aangetrek nie, maar ook die

Lees verder: Swart Maandag: Afrikaners staan saam teen onophoudelike plaasmoorde

Joegaai! ‘n Plaasmoord

Die een se dood is die ander se brood, nè, en so het Naspers se spens vroeg in Desember onverwags vol geraak. ‘n Plaasmoord, ‘n goeie een, so asof bestel. Nou goed, eintlik was daar twéé, nee, eintlik vier, regtig, want vier mense is dood in twee voorvalle, maar die een voorval, ‘n vrou op

Lees verder: Joegaai! ‘n Plaasmoord

Leon Lemmer: Wat die Engelsman nie wil sien nie, dit sien hy nie

Daar is ‘n onfeilbare manier om my kwaad te maak. Tydens die blanke bewind het buitelandse regeringsverteenwoordigers, bv ministers van buitelandse sake en diplomate, hulle dikwels aangematig om in Suid-Afrika se binnelandse beleid in te meng. Wat hulle verlang het, was doodeenvoudig dat die blanke politieke bewind met ‘n swart meerderheidsregering vervang moet word. Dit

Lees verder: Leon Lemmer: Wat die Engelsman nie wil sien nie, dit sien hy nie

Terwyl hul gesinne tot niet gaan kry doodskis-oortreders oordrewe straf

Die twee Afrikaners wat ‘n swart misdadiger ‘n les wou leer deur hom in ‘n doodskis toe te maak, staar die ergste moontlike strawwe in die gesig. Willem Oosthuizen en Theo Jackson is onderskeidelik 11 en 14 jaar tronkstraf gevonnis omdat hulle ‘n swartman in ‘n doodskis ingedwing het en gedreig het om dit aan

Lees verder: Terwyl hul gesinne tot niet gaan kry doodskis-oortreders oordrewe straf

Karel Combrinck: Vryheid

Vryheid! Die eeue oue strewe van volke en indiwidue, in die aangesig van kragte met gevestigde belange wat vryheid nie kan gedoog nie. Uiteindelik is vryheid nou weer aan die orde van die dag — selfs in die mode: Skotland, Katalonië, Lombardye, Venesië en nog meer. In Europa is daar talle lidlande wat begin kriewelrig

Lees verder: Karel Combrinck: Vryheid

Geldelike steun vir PRAAG se Europese toer

Die skarebefondsingsveldtog wat dr. Dan Roodt van PRAAG tans op die webblad GoFundMe loop, het binne slegs drie dae meer as R23 000 opgelewer. Die veldtog, wat in euro gereken word, staan tans op €1 444. Ná die aanvanklike teikenbedrag van €1 000 bereik is, is dit tot €2000 verhoog. ‘n Man in die suide

Lees verder: Geldelike steun vir PRAAG se Europese toer