Enkele dae voor die Belgiese algemene verkiesing het ‘n peiling aan die lig gebring dat 66 persent van die Franse Wallonië by Frankryk wil inlyf, sou België ná die komende verkiesing uitmekaar spat. De Standaard haal syfers van ‘n peiling aan wat in die koerant, France-Soir gepubliseer is. In 2007 was nog net iets meer
Lang foefoezelas kry Fifa-teenspoed
Foefoezelas, “de beruchte blaastoeter” is by Fifa se “voetbaltempels” verbied, lui ‘n berig in Trouw. Is die raserige stoornisse egter minder as ‘n meter lank, kan hulle ingeneem word. Trouw het gereageer op ‘n lys van verbode voorwerpe wat Fifa gepubliseer het. Die langer weergawe is saam met vuurwapens, diere, motorfietshelms, “koedoezelas” (blaashorings van dierehorings),
Liberales, nuweregses gaan vooruit in Nederland
Die liberale party, die VVD van mnr. Mark Rutte, het gister tydens parlementêre verkiesings die grootste party in Nederland met 31 setels geword. Voorlopige uitslae dui ook daarop dat die nuweregse PVV (Partij voor die Vrijheid) van mnr. Geert Wilders het ‘n groot sprong na vore gegee het vanaf 9 setels in die vorige parlement
Lees verder: Liberales, nuweregses gaan vooruit in Nederland
Vat sommer die hele jaar vakansie!
Die skielike aankodiging dat môre ‘n vakansiedag gaan wees, toon in welke mate die sokkerwêreldbeker besig is om die land se produktiwiteit en eerlikheid, wat reeds onder verdenking staan, verder te ondergrawe. Intussen het die ANC-minister van finansies volgens ‘n berig in gister se Business Day, aangekondig dat die aankoop van sokkerkaartjies deur staatsdepartemente indruis
ATKV misbruik sy Afrikanerlede
Beeld het gister (9 Junie) ‘n foto van die ATKV gepubliseer wat ballonne ter ondersteuning vanh Bafana vrygelaat het – by die Voortrekkermonument nogal. Dit wil voorkom of dit Centurion-tak is wat dit gedoen het. Die voorsitter, ene Sakkie Kotze, is glo weer tot die ATKV se bestuur gekies. Die byskrif by die foto lui:
Internasionale media kry ‘n WB-sokkerbal teen kop
86 уДанильченко Харьков
Lees verder: Internasionale media kry ‘n WB-sokkerbal teen kop
Toetsbord- en alternatiewe media
Enkele jare gelede het die destydse redakteur van Rapport, Tim du Plessis, in reaksie op kritiek dat sekere koerante selektiewe nuusdekking doen om ‘n besondere ideologie te dien, geskryf dat die moderne tegnologie so ‘n omvang aangeneem het dat ‘n koerant wat dit sou waag, eenvoudig sy geloofwaardigheid sou inboet. Hy het onder meer na
Regering maan dat wette nagekom moet word
Die regering het ‘n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om hulself tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi te gedra. Daar is spesifiek gevra dat hulle hulself daarvan moet weerhou om wederregtelik by stadions en jolkolle te probeer inkom. “Die afskop van die Wêreldbeker is skaars twee dae weg en die regering wil almal wat gaan deelneem aan die vieringe
Nuwe vlaag van geweld teen wit Zim-boere
‘n Nuwe vlaag van geweld het op 16 plase uitgebreek in die afgelope week in Zimbabwe nadat aanhangers van president Robert Mugabe nóg grond probeer oorneem het. ‘n Vakbond, Commercial Farmers Union, wat sowat 300 wit boere verteenwoordig wat steeds op hul eiendom is, sê grond en toerusting word al hoe meer afgeneem. In oostelike
Teenoorgesteldes
Oudste werk die vakansie op ‘n wildplaas. Hy geniet dit skynbaar – of so moet ‘n mens aflei – want hy SMS dat hy dit “gatte” uit geniet. Hy ly bietjie aan die nuwe SA se spelkwaal. Maar dit laat my self dink aan ‘n geleentheid, ‘n klompie jare gelede toe ek vir die regering
