Clive Derby-Lewis kan nog steeds nie uit die hospitaal ontslaan word nie, ongeag die verbete stryd deur ses dokters om sy gesondheid te verbeter. Volgens sy prokureur, mnr. Marius Coertze, is Derby-Lewis op Maandag 20 September in die hospitaal opgeneem as gevolg van ‘n akute toestand van gangreen in sy regteronderbeen. Hy is Dinsdag 21
Alonso wen onder die straatligte van Singapoer!
Fernando Alonso in sy rooi Ferrari het dit twee in ‘n ry gemaak met sy oorwinning tydens die 2010 Singapoer-Grand Prix. Hierdie oorwinning was nie genoeg om Mark Webber van die bopunt van die punteleer te lig nie, maar dit het die Spanjaard heelwat nader aan die titel gebring. Daar is nog net vier wedrenne
Lees verder: Alonso wen onder die straatligte van Singapoer!
Toepaslike name
Seker die mees toepaslike naam wat Herrie in ‘n lang tyd vir iemand gesien het, is die van die burgemeester van Delhi waar die Statebondspele binnekort moet plaasvind. En sake haper nog erg. Die burgemeester, mnr. Dikshit, sê die Statebond hoef nie te komkommer nie. Hulle kan maar net kom. Alles sal reg wees en
Afrikaners het stede nodig
Hoewel ek Orania ’n interessante eksperiment in ekonomiese en kulturele ontwikkeling vind, verskil ek met Jaco Kleynhans dat Afrikaners die stede moet agterlaat. Ons moet juis Pretoria en Johannesburg van die vreemdeling herower! Albei stede beskik oor triljoene rande se infrastruktuur wat ons op ’n skinkbord aan Nigeriërs, Kongolese, Zimbabwiërs en ander nie-burgers oorhandig het.
Sasco se dreigende beheer by UP
“Dit is kommerwekkend dat SASCO vir die eerste keer by die Universiteit van Pretoria ’n meerderheid setels in die Studenteparlement het. Die hoeveelheid setels wat ’n organisasie in die Studenteparlement het, bepaal wie in beheer is en nie die hoeveelheid stemme wat ’n organisasie gekry het nie,” het Wouter Wessels, VF Plus Jeugwoordvoerder gesê. Tydens
AARTO en Spoedboetes
Dit was T..E. Lawrence, die een van Arabië, wat gesê het: ‘’Snelheid is die tweede manlike instink”. Tussen hakies: Hy is self in ‘n motorfietsongeluk dood. Die hormoon wat deur hierdie instink teweeggebring word is adrenalien, oftewel die bynierhormoon. Na testosteroon volgens Lawrence dus die belangrikste manlike hormoon. Ons weet reeds dat die globale politiek
Stem dik gemaak oor persvryheid in SA
Pas het nog ‘n invloedryke internasionale persvryheidsorganisasie, die Parys-gevestigde Verslaggewers sonder Grense, sy stem dik gemaak oor die ANC se mediaplanne. Verslaggewers sonder Grense is veral bekend vir die internasionale persvryheidsindeks wat dit jaarliks opstel, maar dit monitor allerlei aksies teen die media, wat die lugweë en internet insluit. Dit hou ook data by oor
Absa en regstellende eksekuteurs
VIR al daai duisende Absa-kliënte wat nou hulle rekenings wil weg skuif van die bank oor die “regstellende sms” wil ek ʼn verdere wenk gee: moenie van julle testamente vergeet nie. Honderde duisende kliente van Absa, indien nie miljoene nie, het ʼn testament onderteken wat Absa (ook enige van hul voorgangers Volkskas, Trustbank, Allied en
Die Hart van ‘n Hond
Vir al die Afrikanergroepe en mense wat nie wil saamstaan nie, en spesiaal vir diegene wat my nie as ‘n mede-Boer beskou nie. Hoe lank moet ons volk nog hierdie deurmaak? Die Hart van ‘n Hond Boksie was van onsekere herkoms, alhoewel dit nie gemaak het dat hy ‘n lelike hond was nie. Hy was
Statebondspele verder in chaos gedompel
Die statebondspele in Indië is in verdere chaos gedompel nadat die dak van die gewigoptel-arena ineengestort het, berig Sky News. Nadat twee Taiwanse toeriste vroeër buite ‘n moskee in Delhi geskiet is, het vrees vir die atlete se veiligheid begin oplaai. Ongeveer 30 mense is beseer toe ‘n voetbrug buite die Jawaharlal Nehru-stadion, waar die
