Iran vuur tweede stel missiele af

Die woorde-oorlog tussen Iran en die Verenigde State het harder geword aangesien Iran gesê het dat die land vir 'n tweede dag missiele getoets het.

Lees verder: Iran vuur tweede stel missiele af

Zuma s? ekonomiese beleid sal nie verander nie

Die president van die African National Congress Jacob Zuma het in 'n onderhoud met Business Day gesê dat ekonomiese beleid nie onder 'n nuwe regering sal verander nie.

Lees verder: Zuma s? ekonomiese beleid sal nie verander nie

Hengelaar doodgeskiet in Richardsbaai

‘n Entoesiastiese hengelaar, mnr. Clive Hunter, is by Alkantstrand in Richardsbaai doodgeskiet nadat hy sy vrou aangesê het om in die see in te hardloop.

Lees verder: Hengelaar doodgeskiet in Richardsbaai

Kevin Pietersen laat Suid-Afrika betaal vir rassekwotas

Rassekwotas in krieket het Suid-Afrika weereens gebyt toe Kevin Pietersen 'n honderdtal vir Engeland teen die Proteas op Lords gemoker het.

Lees verder: Kevin Pietersen laat Suid-Afrika betaal vir rassekwotas

Die MDC ontken dat hulle voorberei vir burgeroorlog

Die Zimbabwiese opposisieparty, die MDC, het berigte dat lede van die party opleiding in geweld ontvang, as suiwer propaganda afgemaak.

Lees verder: Die MDC ontken dat hulle voorberei vir burgeroorlog

Hoe ?n admiraal en ?n prins Afrikaans gered het

Image

Michiel de Ruyter

Die lotgevalle van klein volkere en tale word dikwels bepaal deur gebeurtenisse en prosesse wat hulle elders afspeel.

Lees verder: Hoe ?n admiraal en ?n prins Afrikaans gered het

Duitse koalisievennote baklei oor Obama

Image

Angela Merkel

'n Politieke bakleiery het tussen Duitsland se regerende koalisievennote uitgebreek oor 'n beplande besoek deur senator Obama.

Lees verder: Duitse koalisievennote baklei oor Obama