Vroeër vandeesmaand is die skrywer Michel Houellebecq met die grootste Franse literêre prys, die Prix Goncourt, bekroon vir sy jongste roman La carte et le territoire (Die kaart en die grondgebied). Hoewel die Goncourt slegs omtrent twee rand aan prysgeld bedra, word die ontvanger oornag beroemd en kan ook op boekverkope van etlike honderde duisende
Realpolitik teenoor beginselpolitiek
Kort op die hakke van premier Ace Magashule van die Vrystaat se uitbarsting dat wit mense sake bloot kritiseer omdat dit swart is, spreek ‘n briefskrywer in Volksblad die wens uit dat Suid-Afrika soos die VSA ‘n tweepartystelsel moet kry. Na hy die sake wat haper gelys het, moedig hy egter protesoptogte aan. In dieselfde
VF Plus-jeug boikot NYDA-wêreldfees
“Die VF Plus-jeug moedig alle jeug aan om die Wêreldfees vir Jeug en Studente (World Festival of Youth and Students) wat deur die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap (NYDA) gereël word, te boikot,” het Wouter Wessels, VF Plus-jeugwoordvoerder, gesê. Die Presidensie het R29 miljoen vir die aanbied van hierdie geleentheid wat vanaf 13 tot 21 Desember by Nasrec
Belewenisse in Brugge rondom Afrikaans
Op uitnodiging na die Nederlandse Taalunie-byeenkoms wat via Praag geskied het, het ek besluit om die pragtige Brugge in Wes-Vlaandere te gaan besoek. My laaste besoek aan hierdie stad was in 2002 toe Brugge as Europese Kultuurstad van daardie jaar verkies is. Die uniekheid van hierdie stad is die ou, Middeleeuse argitektuur en moderne winkels
Die soeke na en belang van die waarheid
Die mens reageer op sy persepsie van die werklikheid eerder as die werklikheid self. Boonop leer die bemarkingswetenskap dat baie potensiële kliënte hulle sal verset as hulle agterkom iemand probeer hulle beïnvloed. Die gevolg is dat die metodes waarop instansies en politieke partye hul boodskap aan die publiek oordra, dikwels tot ‘n fyn kuns ontwikkel
‘n Les vanuit Nederland
Leopold Scholtz, Nasionale Pers se Europese korrespondent, meen dat “die stinkende albatros van apartheid om die taal se nek” – nogal ‘n ewe onwelriekende anglisisme uit sy pen – Nederland en Vlaandere van groter betrokkenheid by Afrikaans weerhou het. Maar is dit waar? Vlaandere het nog nooit ‘n kulturele boikot teen Afrikaans ingestel nie. En
As die trieng-trieng stilraak
Herrie lees van die ontwrigting toe baie telefone in die Oos-Vrystaat nie wou werk nie… Eers as iets nie werk nie, besef ‘n mens hoe afhanklik het ‘n mens daarvan geword. Is die krag af, wil ‘n mens kort-kort op die internet klim om by die kragverspreider se web te gaan kers opsteek, by wyse
Tussen verraad en verdeeldheid
In navolging van Hein Zaayman se skrywe op Praag, Ons haat steeds verraaiers, kom die welbekende ondeug van die Afrikaner na vore, naamlik die opportunistiese verraad en daaruitvolgende verdeeldheid wat gedurig onder Afrikaners woed. Ek lees nou die dag ’n paar geskiedkundige stukke hieroor om ’n beter beeld hiervan te verkry en die volgende belangrike
ANC-adel
Die wye magte wat ‘n regeringshoof het om sy kabinet saam te stel, stel hom of haar in staat om die beste mense vir hierdie hoë ampte aan te stel. Dit gebeur egter nie altyd nie, omdat alliansies, vertrouensposisies, koalisiereëlings en vele meer ook ’n rol speel in die finale samestelling van ‘n land se
Horde swart polisie intimideer blanke gesin
Omstreeks 15:50, Vrydag 19 November 2010, het ons , soos gewoonlik , in ons voorhuis gesit. Die hek klokkiehet gelui. My seun, Daviyd, is hek toe, want ons het ‘n klein “spaza”-winkel. Die Polisie was daar. Hulle het hom gevra of ons alkohol verkoop. Daviyd het gesê nee. Hulle wou inkom en kom kyk, maar
