Die President van TLU SA, mnr. Ben Marais, het tydens die Gesamentlike Ekonomiese Werkgroep, gevra dat pres. Kgalema Motlanthe as 'n saak van nasionale dringendheid moet ingryp in die steeds verslegtende toestand wat betref waterbesoedeling in Suid-Afrika, en dat bykomende maatreëls ingestel moet word om seker te maak dat die gesondheid van verbruikers nie in gevaar gestel word deurdat voedsel geproduseer word op besmette grond, en deur besmette besproeiingswater.

Lees verder: President Motlanthe moet ingryp in waterkrisis