Ek sien onlangs op Kyknet ‘n advertensie vir MTN se uiters irriterende “Ayoba”-veldtog. ‘n Oorgewig blanke man staan langs ‘n swembad, met drillerige boude, geklee in ‘n deurtrekkertjie. Hy staan ‘n oliebol en eet. Sover ek weet, is kykNET veronderstel om ‘n Afrikaanse TV-kanaal te wees, maar die advertensie se Engelse kommentator lig ons in
Lees verder: Waarom minag SA se maatskappye hul belangrikste teikenmarkte?