ANC se beleidsvoorstelle uitgespel

Donderdagnag was die ANC nog aan die werk om die aanbevelings wat uit die verskillende beleidkommissies gekom het hierdie week in Midrand, te deurtrap. Hulle moes ‘n stortvloed van inligting wat vrygestel is, verwerk. ‘n Paar van die besluite is egter reeds in beton gegiet, alhoewel sommiges heeltemal onuitvoerbaar bly. Terwyl kaderontplooiing volgehou sal word,

Lees verder: ANC se beleidsvoorstelle uitgespel

Rassisme is erger as ‘n geborgde onderbroek

Rusland se duur Euro 2012-kampioenskap het Donderdag duurder geraak toe die sokkerfederasie ‘n boete van €30 000 ($ 37 260) vir die rassistiese gedrag van sommige van sy ondersteuners in die Groep A-wedstryd teen die Tsjeggiese Republiek opgelê is. Die boete is opgelê vir rassistiese opmerkings teen die Tsjeggiese verdediger Theodor Gebre Selassie, van Ethiopiese

Lees verder: Rassisme is erger as ‘n geborgde onderbroek

DA, Afriforum hou witkruisoptog by plaasmoordbegrafnis

Gert Ehlers, oudpresident van TLU SA, het by die begrafnis van die vermoorde boer van Baltimore gesê die egpaar het ‘n hoë prys betaal “sodat die internasionale gemeenskap hopelik kan sien wat in Suid-Afrika gebeur”. Die plaas Cosmopolite, 11km buite Baltimore, waar Johan van Rensburg vermoor is, is “boergrond wat nou treurgrond geword het”, het

Lees verder: DA, Afriforum hou witkruisoptog by plaasmoordbegrafnis

ANC steun volke van Swaziland, Palestina

Die ANC het besluit om aan te hou om hul solidariteit teenoor die sukkelende volk van Swaziland te betoon, het Lindiwe Zulu, lid van die Internasionale Betrekkinge-Komitee, Donderdag gesê. “Ons ondersteun die demokratisering van Swaziland,” het Zulu aan verslaggewers gesê by die ANC se nasionale konferensie in Midrand, Johannesburg. Die besluit is ‘n uitvloeisel van

Lees verder: ANC steun volke van Swaziland, Palestina

Swart kannibaal onder invloed van dagga

‘n Swartman wat deur die polisie doodgeskiet is terwyl hy besig was om stukke van ‘n hawelose man se gesig af te byt, het aleen spore van dagga in sy sisteem gehad en geen ander dwelms nie, het owerhede Woensdag verklaar. Dít volg nadat die polisie aanvanklik bespiegel het dat Rudy Eugene, wat naak langs

Lees verder: Swart kannibaal onder invloed van dagga

Tyd sal Saterdag stilstaan

Horoloë regoor die wêreld sal Saterdag een van die eienaardigste dinge van hul beroep doen – hulle sal tyd laat stilstaan. Die laaste minuut van 30 Junie 2012 sal 61 sekondes lank wees vir tydhouers om ‘n skrikkelsekonde by atomiese horlosies wat ons tyd hou, te voeg. Die terughouding van die sekonde sal opmaak vir

Lees verder: Tyd sal Saterdag stilstaan

Landbouminister teen ‘pandemonium oor grondgryp’

Tina Joemat-Petterson, minister van landbou, het gesê die ANC moenie pandemonium veroorsaak onder die sakesektor en die publiek oor grondhervorming nie. Joemat-Petterson het gesê Artikel 25 van die grondwet laat die regering toe om grond met vergoeding te onteien. Sy het voorts gesê met die verkiesingskonferensie in Polokwane is destyds besluit dat die grond-oudit teen

Lees verder: Landbouminister teen ‘pandemonium oor grondgryp’

Anglikane, DA erg bekommerd oor die eenheidstaat

Reg-denkende en morele Suid-Afrikaners moet waaksaam wees teen onheilspellende bedreigings vir die grondwet, het die voormalige aartsbiskop van Kaapstad, Njongonkulu Ndungane, Donderdag in navolging van die DA gesê. Mmusi Maimane, nasionale DA-woordvoerder, het vroeër oor dieselfde onderwerp gesê: “Ons leef in ‘n land waar die ANC nie net die Grondwet vergeet nie, maar ook van

Lees verder: Anglikane, DA erg bekommerd oor die eenheidstaat

Vrystaatse naamsveranderinge vir magsvertoon

Die voorneme van die Vrystaatse Departement van Sport, Kuns, Kultuur en Ontspanning om die volgende name eersdaags te verander is vir die Vryheidsfront Plus totaal onaanvaarbaar: Kroonstad: Maokeng Pertus Steyn: Mamafubedu Universitas Hospitaal: Albertina Sisulu Akademiese Hospitaal Bloemfontein Internasionale lughawe: Braam Fischer Internasionale lughawe Trompsburg Hospitaal: Albert Nzuka Hospitaal Die Vryheidsfront Plus is van oordeel

Lees verder: Vrystaatse naamsveranderinge vir magsvertoon

Christene ly onder rebelle in Sirië

Skokkende beelde oor die ontheiliging van Christelike kerke in Sirië deur die Westers-gesteunde rebelle is onthul. Die foto’s, geneem deur die plaaslike Christene woedend oor die geweld, is gepubliseer deur PrisonPlanet.com. In een van die foto’s hou ‘n rebel ‘n kruis op in een hand geklee in priester se gesteelde kleed terwyl hy ‘n masjiengeweer

Lees verder: Christene ly onder rebelle in Sirië