’n Baanbreker van die Paarl

{jathumbnail off} Die eerste inrigting waar jong mense onbedoeld vir ‘n taalbeweging gereed gemaak is, was die Paarlse Gimnasium. Die oprigter in 1858 van dié suiwer Hollandse skool was ds. G.W.A. van der Lingen (1804-1869). Hy was die predikant wat ‘n voorspraak was vir die Voortrekkers en deur Andries Pretorius ‘n “waare Afrekaan” genoem is.

Lees verder: ’n Baanbreker van die Paarl

‘Kom hier!’ sê ek en my R4

Daar kan mos nie gestry word oor wat die beste algemene militêre roer is nie. Stilte! Ek het mos gesê die argument is verby. Dis die R4 en klaar. Vir ’n  geweer om in aanmerking te kom, moet dit semi-outomaties met ’n  voloutomatiese funksie hê, van ’n  dodelike kaliber wees, met ’n hoëkapasiteitsmagasyn. Met ander

Lees verder: ‘Kom hier!’ sê ek en my R4

Skalie kan groot ekonomiese inspuiting wees

Karoo se skaliegas sal die ekonomie stimuleer, sê ‘n verslag. Die verslag, geborg deur Shell, sê skaliegasreserwes sal tussen R35 miljard en R90 miljard kan bydra tot staatsinkomste, maar aktiviste gekant teen hidrobreking bevraagteken die onafhanklikheid van die studie. Selfs ‘n fraksie van die beraamde skalie-gas reserwes in die Karoo kan tot 700 000 permanente

Lees verder: Skalie kan groot ekonomiese inspuiting wees

Phosa pleit vir ekonomiese bevryding

Die ANC se tesourier-generaal Mathews Phosa het vir “ekonomiese vryheid” gepleit by die bekendstelling van die party se koffietafelboek “Eenheid in Diversiteit” in Durban Vrydag. “Ons moet op ‘n manier lei sodat ons geslag oor ‘n eeu van vandag sal sê politieke bevryding is gevolg deur ekonomiese bevryding,” het Phosa gesê. Die 12 leiers van

Lees verder: Phosa pleit vir ekonomiese bevryding

Malema se skorsing ‘n tragedie sê minister

Die uitsetting van Julius Malema uit die ANC is ‘n “politieke tragedie”, het sportminister Fikile Mbalula Vrydag gesê Hy het aan die SAUK se radionuus gesê: “Ek beskou dit as ‘n politieke tragedie vir almal van ons wat kom uit die geledere van die Jeugliga. Julius en sy generasie het werklik ‘n slag gely sonder

Lees verder: Malema se skorsing ‘n tragedie sê minister

‘Ongehoorde barbaarsheid en brutaliteit’

‘n Swart Kongolese egpaar is skuldig bevind in ‘n Britse hof Donderdag van die moord op ‘n 15-jarige seun wat hulle van heksery beskuldig het. Hulle het hom erg geslaan en daarna in die bad verdrink. Eric Bikubi, 28, en Magalie Bamu, 29, albei oorspronklik van die Demokratiese Republiek van die Kongo, het die moord

Lees verder: ‘Ongehoorde barbaarsheid en brutaliteit’

Sint Petersburg vat gays vas

Die plaaslike parlement in Rusland se tweede grootste stad Sint Petersburg het Woensdag ‘n omstrede wet wat “homoseksuele propaganda” verbied, in weerwil van protes deur gayregtegroepe, deurgedruk. Die wet is in ‘n derde en finale lesing met 29 parlementariërs ten gunste en vyf daarteen, ingestem. Dit sal voortaan onwettig wees om “propaganda” onder minderjariges onder

Lees verder: Sint Petersburg vat gays vas

OUT bekommerd oor gay-moorde

Minstens agt gay mans is in hul huise vermoor sedert 2010 in Gauteng, het die OUT-Lesbiese, Gay, biseksuele, en transgendergroep Donderdag gesê. Nie een van die gevalle is nog opgelos nie, sê OUT se direkteur, Dawie Nel in ‘n verklaring. Die groep het ‘n beroep op die polisie vir dringende optrede gedoen na aanleiding van

Lees verder: OUT bekommerd oor gay-moorde