Eisers agter Libië se bates in SA aan

Bates ter waarde van miljarde rande wat aan die vermoorde Libiese leier Moeammar Gaddafi behoort het, word glo in Suid-Afrikaanse banke gehou, het die Sunday Times Sondag berig. “Die nasionale tesourie is genader deur ‘n groep wat beweer hulle verteenwoordig die Libiese regering,” het Jabulani Sikhakhane, woordvoerder van die minister van finansies, aan die koerant

Lees verder: Eisers agter Libië se bates in SA aan

Suid-Afrikaner wen Comrades

Claude Moshiywa het buitelanders se greep op die Comrades gebreek toe hy die eerste Suid-Afrikaner in 21 jaar geword het om die ‘opdraand-roete’ te wen. Moshiywa, wat derde was in 2011 en verlede jaar negende geëindig het, het sy landgenoot Johannes Kekana ná vier ure op die pad verbygesteek om Sondag in Durban te seëvier.

Lees verder: Suid-Afrikaner wen Comrades

Die weg na onafhanklikheid

Nou die dag verduidelik iemand dat die Limpopoprovinsie nou geheel en al verval het. Daar word geen herstelwerk meer aan paaie of ander infrastruktuur gedoen nie. Soos die man verduidelik het, “verteenwoordig Limpopo 85% van die ou Transvaal”! Kortom, die “Afrika-effek” hou nie by die Zimbabwe-grens op nie. Dit is reeds besig om ons land

Lees verder: Die weg na onafhanklikheid

Gronddebat woed voort

“Bykans twintig jaar na 1994 se regeringsverandering is die gronddebat steeds een van die mees emosionele debatte in Suid-Afrika,” sê dr. Pieter Mulder, adjunkminister van landbou, bosbou en visserye en leier van die Vryheidsfront Plus. Dr. Mulder het vanoggend op Mudersdrift die Ad Hoc Groep vir die Beskerming van Eiendomsregte se konferensie oor die Groot

Lees verder: Gronddebat woed voort

Verkeersknope by Cosatu-opmars in Oos-Rand

Verkeersknope word Vrydag in Ekurhuleni verwag wanneer die vakverbond Cosatu teen die e-tolstelsel betoog. Die Johannesburgse hooggeregshof het Donderdag ‘n dringende bevel toegestaan wat Cosatu toelaat om voort te gaan met die betoging. Cosatu het hom tot die hof gewend nadat die Ekurhuleni-munisipaliteit en die polisie sy versoek om te betoog, geweier het. Verlede Vrydag

Lees verder: Verkeersknope by Cosatu-opmars in Oos-Rand

Stakings nie ‘n probleem nie, sê Zuma

Pretoria – Stakings deur vakbonde kan verwag word in ‘n demokratiese land en moenie as ‘n probleem gesien word nie, het pres. Jacob Zuma Donderdag gesê. Zuma het aan joernaliste by die Uniegebou in Pretoria gesê dat die regering kies nie kant tussen die mededingende vakbonde – National Union of Mineworkers and Association of Mineworkers

Lees verder: Stakings nie ‘n probleem nie, sê Zuma

31 Mei 2013: Onderweg na ‘n Nuwe Republiek

Geagte mede-Afrikaner, Vandag is 31 Mei, ‘n besondere dag in die Afrikanergeskiedenis, maar ook in die veelbesproke verhaal van Suid-Afrika. Op hierdie dag in 1902 is die Vrede van Vereeniging tussen ons en Brittanje gesluit. Ook het die Unie van Suid-Afrika op 31 Mei in 1910 tot stand gekom. Die verlies van die Boererepublieke in

Lees verder: 31 Mei 2013: Onderweg na ‘n Nuwe Republiek

Koninklijke Vlaamse Academie van België gaat Zuid-Afrikaanse samenwerking aan

De Koninklijke Vlaamse Academie van België voor Wetenschappen en Kunsten (KVAB) gaat nauwer samenwerken met haar Zuid-Afrikaanse tegenhanger, de Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK). De samenwerkingsovereenkomst daarover wordt donderdag ondertekend. Via die samenwerkingsovereenkomst verbinden de twee academiën zich ertoe samen de schouders te zetten onder wetenschappelijke initiatieven. “De synergie moet zichtbaar worden op

Lees verder: Koninklijke Vlaamse Academie van België gaat Zuid-Afrikaanse samenwerking aan

Siriese rebelle dreig openlik met volksmoord

Siriese rebelle dreig openlik om ‘n volskaalse volksmoord te ontketen wat daarop gemik is om minderhede waaronder Christene, gematigde Moslems en veral die Islamitiese Alawiete-party van Bashar al-Assad, uit te wis. As pres. Obama en sy koalisie van Soenni-diktators voortgaan om die konflik te steun, het die rebelle-woordvoerder belowe in sy nuutste TV-onderhoud, sal die

Lees verder: Siriese rebelle dreig openlik met volksmoord

ATKV wil Afrikaans as amptelike taal vestig

Danny Titus, uitvoerende direkteur vir kultuur by die ATKV het op die organisasie se jaarvergadering in Mosselbaai gesê die ATKV beplan om Afrikaans as een van die land se drie amptelike tale te vestig. Titus het aan Beeld gesê die jongste sensussyfers toon ‘n groei in Afrikaans en 870 000 méér mense praat tans die

Lees verder: ATKV wil Afrikaans as amptelike taal vestig