Een van die mees fundamentele vrae wat elke mens homself kan vra, is: “Wat is die doel van my lewe? Waarom is ek hier? Dit baat jou nie veel om andere te vra wat die doel van jou lewe is nie. Hulle gaan jou antwoord uit hulle perspektief uit – wat hulle glo die doel
Arbeid raak ‘n al groter probleem
Die amptelike werkloosheidsyfer in Suid-Afrika – volgens die kommunistiese ANC regering – is 24%. Die VN skat dit op 47% maar die werklikheid is seker oor die 50%-merk omdat die VN nie mense tel wat al opgehou het om werk te soek nie. Ook sal dit moeilik wees om al die onwettige immigrante in sulke
NYDA aangekla
Die VF Plus-jeug het vandag ‘n klag by die Openbare Beskermer (OB) ingedien, waarin gevra word dat beweerde ongeruimdhede rakende die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap (NYDA) ondersoek word. “Die NYDA verkry hul mandaat in gevolge Wet 54 van 2008 wat onder andere bepaal dat hul jeugontwikkeling moet uitvoer. Die NYDA is volgens die VF Plus-jeug tans nie
Weer lewende mammoete?
Oor ses jaar weer lewende mammoete? Dit is moontlik as Japanse wetenskaplikes slaag met hul planne. ANP berig dié wetenskaplikes het daarin geslaag om selweefsel uit ‘n mammoetkarkas te onttrek wat in ‘n Russiese laboratorium bewaar word. Hulle hoop om hiermee die selkern van ‘n olifant-eiersel te vervang, en die herstelde embrio in die baarmoeder
Tunisië: Wikileaks of Facebook?
Die Obama-administrasie het aantygings verwerp dat geheime Amerikaanse diplomatieke dokumente wat deur Wikileaks bekendgemaak is, gelei het tot die gewilde opstand teen die outoritêre leierskap in Tunisië. State Department-woordvoerder PJ Crowley het Sondag gesê dat die Tunisiërs deeglik bewus was van die korrupsie, nepotisme en kwistig lewenswyse wat president Zine El Abidine Ben Ali en
Diktator wil terugkeer na Haïti
Die voormalige diktator Jean-Claude Duvalier het Sondag teruggekeer na Haïti. Dit het ‘n amptenaar van die lughawe by die hoofstad Port-au-Prince bekendgemaak. Die 59-jarige ex-diktator beter bekend as “Baby Doc”, woon ongeveer 25 jaar reeds in ballingskap in Frankryk. Hy het oor Haïti geheers van 1971 tot 1986. In 2007 het hy die Haïtiese bevolking
Ek nie sthnotkop ith
“Ek nie snthotkop ith!” Dit was die ongelukkige reaksie van ‘n klein seuntjie kort na sy pa speels sy hand oor die kind se borselkop gestreel en hom so genoem het. Pas was daar ‘n vlaag rubrieke deur groot koerante se gereëlde rubriekskrywers waarin hulle hul ongelukkigheid te kenne gee met die tipe kommentaar wat
En as Mandela sterf?
Die volgende verskyn op die webblad van die Times: “The ANC strongly condemns individuals or groupings behind such a hoax, which is meant to create an atmosphere of panic and anxiety in the country,” spokesman Jackson Mthembu said in a statement.” “Those behind this hoax are certainly people without any interest in the political and
Lorelei eis weer
“Ich weiss nicht was sol es bedeuten dass Ich so traurich bin…” So begin die bekende Duitse volksliedjie oor die meermin op die rots langs die Ryn wat die bemannings van verbygaande skepe so met haar skoonheid en sang betower het dat hul skepe daar op die rotse geloop het. Nou besorg die Lorelei weer
Petisie teen Winnie Mandela geloods
‘n Groep Johannesburgse aktiviste het ‘n petisie teen Winnie Mandela geloods waarin die president, die minister van polisie en ‘n luitenantgeneraal in die polisie gevra word om teen haar en haar magsmisbruik op te tree DIe petisie is beskikbaar by Winniepetisie. купить пижаму комбинезон для девочкиtopcargo отзыв
