Twee Xhosamans wat skuldig bevind is aan sameswering om provinsiale ANC-leiers te vermoor, word vandag in die Oos-Kaapse hooggeregshof in Mthatha gevonnis. Thembinkosi Mapeyi en Thembile Ceba is twee jaar gelede in hegtenis geneem na ‘n geheime ondersoek deur die polisie. Hulle het saamgesweer om die LUR vir plaaslike regering, Mlibo Qoboshiyane en die provinsiale
SANW ontken berigte dat SA-soldate in DRK-gevegte betrokke is
Die Weermag ontken berigte dat Suid-Afrikaanse soldate betrokke was by gevegte teen die rebelle in die Demokratiese Republiek van die Kongo. Volgens mediaberigte was soldate wat deel is van die VN-mag betrokke in skermuntselings naby die dorp Goma. Intussen het dit egter aan die lig gekom dat die VN-mag nog nie aktief is in die
Lees verder: SANW ontken berigte dat SA-soldate in DRK-gevegte betrokke is
Kurt moontlik dié week ontslaan
Die sanger Kurt Darren kan moontlik vandeesweek uit die hospitaal ontslaan word, het sy broer Darryn van Heerden Maandag aan Looklocal gesê. “Kurt is steeds in baie pyn in die hospitaal maar dit gaan goed met hom,” het Darryn gesê. Volgens Darryn is die gerugte dat Kurt Vrydagaand ʼn terugslag beleef het, onwaar. “Kurt het
Nóg ‘n blouligkonvooi-ongeluk in Johannesburg
‘n Voertuig in ‘n blouligkonvooi was betrokke in ‘n ongeluk in die Johannesburgse sakekern, na bewering nadat dit oor ‘n rooi verkeerslig Dinsdagmiddag gejaag het. Getuies by die kruising van De Korte en Berthastrate in Braamfontein het gesê hulle het die swart BMW sien jaag deur ‘n rooi verkeerslig. Die BMW is getref deur ‘n
Varkgriep eis 2 in SA
Twee mense is onlangs in Pretoria en Durban oorlede aan varkgriep, sê die Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios). Nios het ‘n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om hulle teen die H1N1-griepvirus, wat as varkgriep bekendstaan, in te ent. Die Netcare-groep het bevestig dat ‘n vroulike pasiënt positief vir die virus getoets het, maar Netcare sê die
Sleepdood: Saak uitgestel
Die borgtogaansoek van nege polisiebeamptes van die moord op die taxibestuurder Mido Macia beskuldig word, is Dinsdag in die Benoni-landdroshof uitgestel. Die hof het gehoor dat alternatiewe adresse vir die beskuldigdes nog geverifieer moet word. Die saak is tot 30 Julie uitgestel. Macia is op 26 Februarie aan ‘n polisievoertuig vasgebind en in ‘n straat
SAIRR roep DA se bluf oor NDP
Die land se twee voorste sogenaamde liberale organisasies – die SA Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRR) en die Demokratiese Alliansie (DA), die land se grootste opposisieparty – het mekaar openlik in die hare gevlieg Die onenigheid gaan oor die DA se skerp swaai na links om swart stemme te trek. Die party het daarmee sy eertydse
Beeld dam Egipte met die Hitler-stoflap by
Beeld se hoofartikel vandag het weer al die kenmerke van die Naspers-gedienstigheid wat ons so goed ken. Dan het die dagblad ook seker gemaak dat hulle Afrikaanse lesers se intelligensie grondig onderskat. Weliswaar verklaar hulle president Morsi en sy Moslem-broederskap se bewindseinde op 4 Julie deur ‘n staatsgreep, wat min of meer korrek is. Maar
Blogger ‘Baba Jukwa’ ontsenu Mugabe
Robert Mugabe het glo ‘n beloning van $300,000 aangebied aan enigiemand met inligting oor ‘n anonieme blogger wat ‘n rits lekkasies oor beweerde Zimbabwiese moordkomplotte, korrupsie en planne met hierdie maand se verkiesing op die internet beskikbaar gestel het. Die goed-ingeligte mol, wat homself “Baba Jukwa” noem, is binne in die binnekamers van die regime,
Vakbonde by myne, Eskom eis verhogings
Goudprodusente het ‘n verhoging van 4% vir arbeiders voorgestel. Werkgewers sê die verhogings is gegrond op die dalende goudprys sowel as produktiwiteit, en kostes wat die hoogte inskiet. Arbeidskoste maak tans meer as die helfte van die algehele produksiekoste uit. AMCU eis verhogings van selfs 100%, na gelang van die senioriteit van die werknemers. NUM
