Polisie skiet op betogende studente

Die polisie het glo Woensdag met rubberkoeëls op ‘n groep studente losgetrek wat by die Mangosuthu Universiteit van Tegnologie (MUT) in KwaZulu-Natal betoog het. “Die studente het die polisie met klippe bestook. Daarna het die polisie met rubberkoeëls teruggeskiet,” het supt. Jay Naicker, polisiewoordvoerder, gesê. Volgens Naicker was die studente glo onder die invloed van

Lees verder: Polisie skiet op betogende studente

Franse weier Marokkaan burgerskap

Die Franse regering het pas Franse burgerskap geweier aan ‘n Marokkaanse immigrant wat sy vrou versluier hou. Eric Besson, Franse minister van binnelandse sake, het in ’n dekreet verklaar dat die Marokkaan se onversetlike houding sekularisme, wat godsdiens en staat skei, en vroueregte misken. ‘n Aanbeveling is reeds deur ’n parlementskomitee gedoen om die volle

Lees verder: Franse weier Marokkaan burgerskap

Aan jou vriende sal jy geken word …

‘n Patetiese brief van ‘n Suid-Afrikaanse mediese student uit Kuba lig nog ‘n aspek uit van hoe Suid-Afrika na sy burgers in die buiteland se belange omsien. Dit is al ou nuus dat die Suid-Afrikaanse regering voor die hof gesleep moes word om na die belange van sy burgers in Zimbabwe om te sien, en

Lees verder: Aan jou vriende sal jy geken word …

Kuba skok oor behandeling van SA mediese studente

Skokkende toestande soos lekkende dakke en swak maaltye kom in ‘n desperate brief aan die lig wat deur ‘n Suid-Afrikaanse mediese student in Kuba aan die Christen-Demokratiese Party (CDP) gestuur is. Baie van die probleme, soos om “eiers in die oggend, in die middag en saans te eet” word toegeskryf daaraan dat Suid-Afrika nog nie

Lees verder: Kuba skok oor behandeling van SA mediese studente

Kan sieners soos Nostradamus dieper dinge vooruit sien?

Die probleem met sieners is dat die aanhangers van die sieners dikwels die visioene van die sieners waar maak.  Dit word selfvervullende profesie genoem.  Dat sekere mense egter wel dieper as die oppervlakte kan sien, is sekerlik waar, maar hoe ver? Nostradamus was so ‘n siener. Nostradamus se profesieë van die sestiende eeu het reeds

Lees verder: Kan sieners soos Nostradamus dieper dinge vooruit sien?

Osama se bykomende rol as paaiboelie

Om enige Amerikaner se aandag vas te vang, noem net Al Kaïda of Osama bin Laden, al is dit eintlik iets anders waaroor ‘n mens ‘n stelling wil maak. Dit is ook nou die indruk wat geskep word uit die voordrag oor terreurbedreigings wat die CIA se direkteur, Leon Panetta en ander intelligensiehoës voor die

Lees verder: Osama se bykomende rol as paaiboelie

VF Plus-leier tree in vir Pretoria-naam

Die Vryheidsfront Plus in Pretoria het die aankondiging verwelkom dat die verandering van die naam Pretoria na Tshwane teruggetrek is en het gesê dat die party se leier, dr. Pieter Mulder, die deurslaggewende rol hierin gespeel het. Dr. Mulder was sedert Woensdag verlede week onverpoosd besig om vir die naam Pretoria in te tree op

Lees verder: VF Plus-leier tree in vir Pretoria-naam

‘n Land mét mense

Ongelooflike geskiedkundige tonnelvisie, noem Volksblad vanoggend ‘n siening dat mnr. F.W. de Klerk 20 jaar gelede die land se lot ondergeskik moes stel aan die regte van minderhede. Die grondslagfase van Politieke Wetenskap en ander staatswetenskappe leer egter dat geen grondgebied ‘n land kan wees sonder mense nie. Wanneer in landsbelang opgetree word, kan dit

Lees verder: ‘n Land mét mense