Die VF Plus het ‘n beroep op alle taal- en kultuurorganisasies, kerke, skole, inwoners van Pretoria, sakemanne en Afrikaner-organisasies gedoen om die party te help om Pretoria se naam te red. Die leier van die VF Plus in Pretoria, rdsl Philip van Staden, het ‘n beroep gedoen op almal wat die geskiedenis van Pretoria koester,
Gustav Venter se ‘Alrina Smal’ verskyn
Alrina Smal is ‘n liberale, welgestelde vrou wat in Northcliff, Johannesburg woon. As sy deur ‘n swartman in haar eie huis aangerand word, ontwikkel sy ‘n fobie jeens alle swartmense wat haar man en diegene rondom haar al moeiliker vind om te hanteer. Sy word deur die briljante, byderwetse doktor Ters van Jaarsveld behandel, maar
Marikana-ondersoek begin vandag
Die Kommissie van Ondersoek na die Marikana skietery begin vanoggend met ‘n inspeksie van die gebied waar 34 mynwerkers op 16 Augustus in skermutselings met die polisie dood is. Die sittings sal by die burgersentrum in Rustenburg plaasvind. Die opdrag van die Kommissie is om te bepaal watter rol die mynmaatskappy Lonmin, die polisie, en
DA diskrimineer blatant teen wittes in Kaapstad
Regstellende aksie en die implementering daarvan deur die DA-beheerde Stad Kaapstad het interessante feite na vore gebring. Op ‘n vraag van mnr. André Fourie, raadslid vir die VF Plus in Stad Kaapstad, het die DA se burgemeester Patricia de Lille bevestig dat die Wes-Kaap demografiese syfers en nie die nasionale syfers as riglyn gebruik word.
Lees verder: DA diskrimineer blatant teen wittes in Kaapstad
Voedseltekorte kan lei tot geweld, sê supermarkbaas
Soos voedselpryse styg as gevolg van die sukkelende internasionale en plaaslike ekonomieë, moet Suid-Afrikaners ook begin om bekommer oor die beskikbaarheid van iets om te eet. Gareth Ackerman, voorsitter van Pick n Pay, het gewaarsku dat die land uiters kwesbaar is en al wat nodig is om voedselsekuriteit aan te tas, is een ernstige droogte.
Lees verder: Voedseltekorte kan lei tot geweld, sê supermarkbaas
Wit beurs is wettig, beslis hof
Dit is binne ‘n persoon se reg om ‘n beurs slegs aan studente van een rassegroep beskikbaar te stel, het die appèlhof beslis, het Beeld Saterdag berig. Die beslissing kom nadat Daphne de Villiers van Stellenbosch in haar testament gesê het die trustees van die Jean Pierre de Villiers Trust, wat sy gestig het, moet
Zuma se seun skuld R1,5miljoen vir 2011-troue
Die oudste seun van pres. Jacob Zuma skuld steeds R1,5 miljoen vir sy troue wat in 2011 plaasgevind het, is Sondag berig. Die Sunday Independent het berig die huweliksbeplanner Paul Mann het sy prokureur instruksie gegee om beslag te lê op die bates van Edward Zuma en sy vrou, Pumelele. “Zuma is onbetroubaar, hy maak
Corrie Sanders se gesin bedank die publiek
Sunet, Marinique en Dean Sanders sê : BAIE BAIE DANKIE! Waar begin mens? Ons het in hierdie tyd besef dat ons Pappa nie net aan Suid Afrika behoort het nie, maar aan die Werêld! Ons Pappa het so baie mense se lewens geraak en ‘n groot rol gespeel. Dankie vir almal wat hom nooit veroordeel
Misdaadkrisis in Brits
Skaars 3 weke na die grumoorde van mnr. Mauritz Oberholzer van Losperfontein in Brits en mnr. Beresford Jobling van Hartebeeshoek, is die dorp weer eens in rou gedompel na nog ‘n gewapende roof verlede week wat die lewe geëis het van mnr. Corrie Sanders. Ons het reeds na die dood van mnr. Mauritz Oberholzer die
Iran kap terug na Netanyahu se toespraak
Die Iran se regering, het gereageer met ‘n striemende toespraak teen die Israeliese eerste minister Benjamin Netanyahu by die Verenigde Nasies en geëis dat Jerusalem sy eie kerninstallaties rugbaar maak. Netanyahu het in ‘n dramatiese toespraak by die VN gesê Iran het die “rooi lyn” oorgesteek na kernwapens. Met behulp van die VN se “reg
