Delmasmoorde: Derde verdagte vas

‘n Derde swart man is in hegtenis geneem in verband met die moord van ‘n dagmoeder en ‘n ​​vyf-maande-oue babaseuntjie in Delmas, Mpumalanga, het polisie Vrydag gesê. Lt-kol Leonard Hlathi, het gesê die 24-jarige man is in hegtenis geneem in Springs, oos van Johannesburg, Donderdagoggend. “Die man is in besit van ‘n ​​selfoon betrap, wat

Lees verder: Delmasmoorde: Derde verdagte vas

Eskom se pryse gaan verdubbel

Business Report berig dat Eskom-pryse gaan verdubbel. Dié tarief nuwe is byna twee keer soveel as die gemiddelde prys van 50,27 c per kilowatt-uur wat die kragvoorsiener op die oomblik vra. Eskom wil oor vyf jaar ‘n tarief van 97,51 c per kilowatt-uur vra. Volgens die berig gaan verbruikers swaar getref word. Kragverbruikers sal dan

Lees verder: Eskom se pryse gaan verdubbel

Viljoenskroon se Paki’s verjaag

Meer as 20 winkels wat besit word deur Pakistani’s is deur ontevrede swart inwoners in Viljoenskroon verwoes, het die Vrystaatse polisie Donderdag gesê. Kolonel Maselela Langa het gesê inwoners het die 24 winkels Woensdagaand geplunder, onder klippe gesteek, en afgebrand. Geen beserings is aangemeld nie en geen arrestasies is gemaak nie. Langa het gesê inwoners

Lees verder: Viljoenskroon se Paki’s verjaag

MPLA-veterane maak amok

Die polisie het meer as 100 betogende Angolese oorlogsveterane wat daarop aanspraak maak dat hulle nie beloofde betalings ontvang het nie, uitmekaar gejaag. Polisietraangas en skote is gehoor gedurende die skermutselings in die sentrum van Luanda Woensdag wat meer as ‘n uur geduur het. Dit is onduidelik of lewendige ammunisie of rubberkoeëls gebruik is. Laat

Lees verder: MPLA-veterane maak amok

Afrikaner- en Boeremense: Die toekoms in…

My hart brand as ek aan my mense se lot dink. Met so ‘n opskrif en swaar hart val ek weg met wat Grootse Strategie (Engels: Grand Strategy) beteken. Dit is wat my mense verdien in hierdie omstandighede om die toekoms in te gaan. Grootse Strategie is wat leiers van ‘n volk mobiliseer om ‘n

Lees verder: Afrikaner- en Boeremense: Die toekoms in…

‘Geen ander keuse as oorlog’

“Dit wil voorkom asof boere geen ander keuse het nie as om hulleself te moet voorberei vir oorlog.” So sê TLU SA se Adjunk-President en Voorsitter van die Veiligheidskomitee, mnr. Henry Geldenhuys. Mnr. Geldenhuys het gereageer op die moord op die 77-jarige mnr. Johan van Rensburg van die Baltimore-omgewing. “Hierdie moord kom skaars ‘n dag

Lees verder: ‘Geen ander keuse as oorlog’

Ondersoek teen Comrades-wenner is rassisme

Die Comrades-wenner Ludwick Mamabolo wat word ondersoek vir moontlike verbode middels, is ‘n slagoffer van rassisme, sê sy familie. “Hy het tweede gekom in sy eerste wedren in 2010 en niks is ondersoek nie. Dat hy sy werk opgeoffer het en afgerig is om die wedloop te wen, nou is daar skielik probleme. Is dit

Lees verder: Ondersoek teen Comrades-wenner is rassisme

Afrika, die volgende front

Amerika se generaals is besig met die voorbereiding van die volgende front in die sogenaamde Oorlog teen Terreur: Afrika. Die Washington Post het dit verlede week op die voorblad aangekondig. Moenie bekommerd wees nie, Afrika, Amerika sal die vasteland red, berig Donderdag se uitgawe van die Washington Post. “Amerika brei geheime intelligensie-operasies in Afrika uit,”

Lees verder: Afrika, die volgende front

Gas aan Afrika se ooskus verdwerg Saoedi-Arabië s’n

“Die gasontdekkings in Mosambiek en in Tanzanië is aansienlik en van wêreldgehalte, met die potensiaal vir bykomende ontdekkings, want daar is ook vooruitsigte vir olie,” het Duncan Clarke, die uitvoerende hoof van die olie-konsultasiemaatskappy, Global Pacific, gesê. Grootskaalse ontdekkings van gas in Oos-Afrika is besig om die streek in ‘n reuse-rolspeler in die wêreldwye energiemark

Lees verder: Gas aan Afrika se ooskus verdwerg Saoedi-Arabië s’n