On slim te wees is ‘n ‘kulturele voorreg’

Dit was ook net ‘n kwessie van tyd voordat die kultuurmarxiste op slimmes sou toeslaan: Die nuwe voorreg na ‘n wit vel, is ‘n werkende brein. Die Universiteit van Iowa se studentekoerant het die ontdekking aangekondig van ‘n spesiale voorreg wat intelligente mense as ‘n toevalligheid by geboorte verkry. Hierdie nuwe voorreg – genaamd “kognitiewe

Lees verder: On slim te wees is ‘n ‘kulturele voorreg’

Amerikaanse lugmag adverteer vir genetiese materiaal van wit Russe

Die Amerikaanse lugmag het amptelik geadverteer vir monsters van ribonukleïensuur (RNA) en sinoviale vloeistof van wit Russe, volgens ‘n amptelike regeringswebwerf. Die rede hiervoor is nog nie gespesifiseer nie, maar die belangstelling in wit Russiese DNA is opmerklik. Die Lugmag se lugopleidingsbevel het ‘n unieke versoek gerig op die Federale Besigheidsgeleenthede-webwerf, wat minstens 12 RNA-monsters

Lees verder: Amerikaanse lugmag adverteer vir genetiese materiaal van wit Russe

Swartes vertrap mekaar weer by sokker met fopkaartjies

Suid-Afrika is nie net die bestemming van reënboog-fopnuus nie, maar ook fopkaartjies vir swart sokkerwedstryde in Johannesburg. Saterdag het nog ‘n dodelike stormloop by die FNB-stadion tot gevolg gehad. Twee mense is doodgestrap en ‘n ander persoon is kritiek toe swart aanhangers ‘n hek tydens die Carling Black Label Cup wedstryd tussen die land se

Lees verder: Swartes vertrap mekaar weer by sokker met fopkaartjies

Leon Lemmer: ‘n Nuwe soort diversiteit: Plakkers onder brûe

In die Suid-Afrika van weleer het ek in die Hoëveld soms gesien hoe motoriste tydens ‘n haelbui inderhaas hulle motors vir skuiling onder brûe parkeer. Andersins het die brûe uitsluitlik hulle doel as oorweë gedien. Deesdae word brûe op ‘n onooglike en onhigiëniese manier as woonplekke deur (onwettige) plakkers misbruik, selfs wanneer daardie brûe in

Lees verder: Leon Lemmer: ‘n Nuwe soort diversiteit: Plakkers onder brûe

Dom boek probeer feministe kry om Trump te vermoor

Die Britse Guardian-koerant het ‘n vrot boek deur een van sy joernaliste ten hemele geprys. Die riller handel oor ‘n “sosiopaat” president in die Withuis, wat niks aan die verbeelding oorlaat nie: Om die president te vermoor, oftewel To Kill the President deur “Sam Bourne”, wat deur HarperCollins gepubliseer is, het die boekwinkels hierdie maand getref.

Lees verder: Dom boek probeer feministe kry om Trump te vermoor

Motors: Sweedse swier

Suid-Afrika se motorkopers is werklik kieskeurig wanneer dit by rygoed kom. Daarby moet ons ook byvoeg dat plaaslike kopers aan baie erge lojaliteitsindroom ly wanneer dit by vervaardigers kom. Dié wat ‘n gewone, betroubare elkedagrydingetjie wil aanskaf, koop niks anders as ‘n VW Polo Vivo nie, want sien VW is mos groot en bekend met

Lees verder: Motors: Sweedse swier

Trump se verbod op transgenders gewild in die weermag

Woensdag het president Donald Trump op Twitter aangekondig dat transgenders nie meer toegelaat sal word om in die Amerikaanse weermag te dien nie. Hy het gesê dat hul teenwoordigheid “geweldige mediese koste en ontwrigting” in die geledere veroorsaak. Trump se aankondiging is deur troepe verwelkom. ‘n Militêre Instituut vir Veterane en Militêre Gesinne wat 1

Lees verder: Trump se verbod op transgenders gewild in die weermag

‘Johannesburgse polisiestasies vol weens klopjagte op gekaapte geboue’

Die burgemeester van Johannesburg, Herman Mashaba, se strategie om klopjagte op gekaapte geboue in die middestad uit te voer, lei blykbaar tot “oorvol polisiestasies” aangesien 80% van die inwoners van sulke geboue uit buitelanders bestaan. Die munisipaliteit versoek die Suid-Afrikaanse Polisie om onwettige immigrante te arresteer en uit die land te deporteer, wat veroorsaak dat

Lees verder: ‘Johannesburgse polisiestasies vol weens klopjagte op gekaapte geboue’

Brief: Ander tale gaan einde van ATKV beteken

Die ATKV wil nou ander tale ook inbring by die organisasie om dit glo meer inklusief te maak. Hul gaan blykbaar nog steeds omsien na Afrikaans en glo Afrikaans sal nie benadeel word deur hierdie veranderings nie. Die vraag is waarom doen die ATKV hierdie dinge? Hul is tog ’n Afrikaanse organisasie wat die belange

Lees verder: Brief: Ander tale gaan einde van ATKV beteken

SAUK-omroepster koop R10 000-handsakke maar ‘hou nie van geld uitgee’

‘n SAUK-omroepster en platejoggie, Lerato Kganyago, het op Twitter gespog dat sy ‘n halfmiljoen rand betaal is om op sosiale media met ‘n sekere drankhandelsmerk gesien te word. Met haar geld het sy onder andere handsakke gekoop wat R10 000 elk kos en ‘n deposito op meubels betaal. Maar op Instagram het sy bogaande foto

Lees verder: SAUK-omroepster koop R10 000-handsakke maar ‘hou nie van geld uitgee’