Riana Scheepers en die afgod van politieke korrektheid

Die eerste reaksie wat die skryfster Riana Scheepers had toe haar ouers in ‘n plaasaanval beseer is, is om te verklaar: “My ma en pa was nie twee rassiste wat in ’n wit toring gesit het nie.” Dit herinner so effens aan die uitroep van die Engelse vrou wat in 1976 in Soweto aangeval is

Lees verder: Riana Scheepers en die afgod van politieke korrektheid

Sanlam: ‘n Seder val in Bellville

Sanlam maak nie self sy skandes bekend nie. Dit is landswyd in die openbare belang dat kennis geneem word van Pro-Afrikaans van Bellville se brief in Die Burger (8 deser, p 12). Die outeur sal sekerlik nie beswaar hê as dit deur Praag herpubliseer word nie. Tussen vierkantige hakies is daar twee invoegsels van my.

Lees verder: Sanlam: ‘n Seder val in Bellville

San-man gemartel oor pakkie skyfies

Buks Kruiper, 70, die broer van die afgestorwe Khomani San-leier, Dawid Kruiper, is gemartel deur ‘n supermark sekuriteitswag in Upington nadat hy daarvan beskuldig is dat hy ‘n pakkie skyfies gesteel het. Die wag het hom aan sy gewrigte opgehang en geslaan en hom geskop. Daarna, het hy sy selfoon uitgehaal en foto’s van die

Lees verder: San-man gemartel oor pakkie skyfies

Regse komplot: Boer vrygelaat

Alle aanklagte teen ‘n boer van Aberdeen is Donderdag laat vaar. Hy is vroeër in verband met ‘n beweerde regse komplot in hegtenis geneem. Aanklagte van hoogverraad en sameswering om terreurdade te pleeg, is tydens ‘n vlugtige hofverskyning teen die 31-jarige Louis Lategan teruggetrek. Die staat het geen redes verskaf nie. Lategan is sedert sy

Lees verder: Regse komplot: Boer vrygelaat

Gegradueerdes gaan belastingkoeie word

Die ANC het verlede jaar by sy verkiesingskonferensie in Mangaung ‘n resolusie aanvaar om ‘n belasting op gegradueerdes in te stel, het die Sowetan Donderdag berig. Afgevaardigdes in die onderwys- en gesondheidskommissie het besluit dat oorweging “gegee moet word aan ‘n belasting vir alle gegradueerdes van hoër onderwysinstellings”. Inligting oor die voorgenome belasting is vaag,

Lees verder: Gegradueerdes gaan belastingkoeie word

Hele skool weggedra

‘n Skok het leerlinge en personeel dié week ingewag toe hulle by hulle mooi, splinternuwe skool opdaag. Van die Maepa-laerskool op die R555 buite Ohrigstad, het Dinsdagoggend min oorgebly. Selfs die skoolhek is gesteel. Die skool is goedgunstiglik deur ‘n wildplaas in die omgewing vir die swart gemeenskap opgerig. Die Hannah-wildplaas se vrygewigheid het nie

Lees verder: Hele skool weggedra

‘n Amerikaanse Orania?

Spokane, Washington, is die agtergrond vir die duur mislukking getiteld Red Dawn. Die fliek is ‘n handleiding vir insurgente, so reg uit die Amerikaanse voorliefde vir handleidings en riglyne, en handel oor ‘n inval in die VSA deur Noord-Korea. Met tye klink die draaiboek asof ‘n junior Pentagon-amptenaar dit opgesom het. Min mense woon in

Lees verder: ‘n Amerikaanse Orania?

Ramphele gaan Zille troef

Die bekendstellingsdatum van Mamphela Ramphele se politieke party kan volgende Dinsdag wees en president Jacob Zuma se opening van die Parlement volgende Donderdag oorskadu, hoop haar ondersteuners. Nuus van haar politieke party het in sekere akademiese kringe groot opgewondenheid gaande, met dosente en intellektuele popelend oor die vooruitsigte dat volgende jaar se algemene verkiesing iets

Lees verder: Ramphele gaan Zille troef

Desmond Tutu, die publisiteitsoeker

Oor iemand soos Desmond Tutu kan ek nie roem nie. Ek het die “bevrydingstryd” meegemaak en kennis geneem van hoe Tutu die gepeupel onophoudelik tot onrus opgestook het. Ook hoe hy nooit die geweld wat uit sy opsweping gespruit het, veroordeel het nie. Tutu is, soos Nelson Mandela, ‘n aartsvader van die geweldskultuur wat al

Lees verder: Desmond Tutu, die publisiteitsoeker