Gevaarlike virus: Natuurreservaat sluit

Beeld berig dat die Kalkfonteindam-natuurreservaat naby Fauresmith in die Vrystaat sy hekke tydelik gesluit het nadat die lewensgevaarlike Kongokoors-virus by ‘n werknemer gediagnoseer is.  Johannes Ngwato (46), ‘n reservaat-assistent, is in die Rosepark-hospitaal in Bloemfontein opgeneem.. Die dagblad het berig dat dagbesoekers wat op Nuwejaarsdag by die dam kom uitspan het, stil-stil uitgelaat is, waarna

Lees verder: Gevaarlike virus: Natuurreservaat sluit

Taximan wat fietser doodry voor

Die taxibestuurder wat na bewering die bergfietskampioen Burry Stander doodgery het, sal binnekort in Port Shepstone se landdroshof verskyn op ‘n aanklag van strafbare manslag. Honderde fietsryers, familielede en vriende het die naweek aan die KwaZulu-Natalse suidkus hulde gebring aan die sportheld wat verlede week doodgery is. Die jaer het verlede jaar vyfde in die

Lees verder: Taximan wat fietser doodry voor

Gratis klassieke Afrikaanse eboek deur C.M. van den Heever beskikbaar vir aflaai

C.M. van den Heever se Laat vrugte word as die beste klassieke plaasroman in Afrikaans beskou, ‘n aangrypende verhaal van botsing tussen vader en seun. Dit kan heeltemal gratis in PDF-formaat afgelaai word, hier. Фильчаков

Lees verder: Gratis klassieke Afrikaanse eboek deur C.M. van den Heever beskikbaar vir aflaai

Ongelykheid belemmer versoening, sê Zuma

Die ongelykheid tussen wit en swart huishoudings is “sleg vir versoening,” het pres. Jacob Zuma Sondag gesê. Zuma het by die afsluitingseremonie van die ANC se eeufeesjaar in Durban gepraat. “Die situasie dat wit huishoudings ses keer die rykdom van swart huishoudings het, behoort ‘n kwessie van die verlede te wees.” Zuma het verwys na

Lees verder: Ongelykheid belemmer versoening, sê Zuma

Soedan, Suid-Soedan probeer oliegeskil oplos

Die presidente van Soedan en Suid-Soedan kom vandag in Addis Abeba in Ethiopië byeen in ‘n poging om vordering te maak met ooreenkomste oor olie, die ekonomie en veiligheid wat daarop gemik is om die spanning tussen die twee lande te ontlont. Die vergadering tussen die Soedanese president, Omar al-Bashir en sy Suid-Soedannese ampsgenoot, Salva

Lees verder: Soedan, Suid-Soedan probeer oliegeskil oplos

Fietsrykampioen deur taxi gedood

Die fietsrylegende Burry Stander is in ‘n tref-en-trap ongeluk in KwaZulu-Natal dood. Stander is Donderdagmiddag vermoedelik deur ‘n taxi doodgery terwyl hy geoefen het. Fietsry Suid-Afrika het bevestig dat Stander (25) raakgery is deur ‘n taxi by Shelly Beach aan die KwaZulu-Natalse suidkus. Hy is op die toneel dood. “Dis inderdaad verskriklike nuus om 2013

Lees verder: Fietsrykampioen deur taxi gedood

Net één Afrikaanse koerantstem

Onder Vier Oë Saterdag met Nas­pers se voorsitter, Ton Vosloo, het betrekking. Die eertydse koerantmaatskappy het werklik merkwaardig gegroei en ‘n mens kan maar net respek, selfs bewondering, hê vir die bestuurs- en sakevernuf waarmee Vosloo en sy kollegas die huidige “Naspers-wêreldryk” tot stand gebring het. Sulke buitengewone materiële sukses kom meestal teen ‘n prys.

Lees verder: Net één Afrikaanse koerantstem

Meer matrieks slaag, minder bly tot matriek

‘n Totaal van 73,9% van matriekleerlinge het die skooljaar in 2012 geslaag, het Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, Woensdag gesê. Dié syfer is hoër as die 70,2% van leerlinge wat matriek in 2011 geslaag het. Die onderwysdrukgroep Equal Education (EE) het egter sy kommer uitgespreek oor die prestasie van leerlinge, en daarop gewys dat

Lees verder: Meer matrieks slaag, minder bly tot matriek

Fiskale ooreenkoms gaan VSA ‘vernietig’

Nadat Republikeine hul eise vir bykomende bestedingsinkortings laat vaar het om die “fiskale afgrond” te vermy, het die Huis van Verteenwoordigers ‘n ooreenkoms met die Demokrate bereik. Hulle het met 257 teen 167 ten gunste van die wetsontwerp gestem. Vroeër het die Huis se Republikeine hul teenkanting teen die maatreëls uitgespreek. Kritici van die wetsontwerp

Lees verder: Fiskale ooreenkoms gaan VSA ‘vernietig’