Pres. Jacob Zuma se oproepe om nasionale eenheid, ‘n staking van negatiwiteit en dat almal as ambassadeurs vir die land moet optree, maak in werklikheid deel uit van ‘n stroom rubriekskrywers se oproepe met ‘n soortgelyke aanslag. Uit selfs voorheen onwaarskynlike oorde het erkennings gekom dat die Kemptonparkse onderhandelings gebrekkig was, maar die stertjie is
Eerste minister ‘tweet’
Die eerste minister van Japan, Yukio Hatoyama, het sy eie woernaal begin en ‘tweet’ glo daagliks in ‘n poging om sy gewildheid ‘n hupstoot te gee. “Gelukkige Nuwejaar almal,” het hy in sy eerste ‘tweet’ geskryf en aandag daarop gevestig dat hy dit self geskryf het. “Ek gaan probeer om een tweet elke dag te
Kallis, Steyn staan steeds
Suid-Afrika staan op 279/6 vir die derde Castle-toets op Nuweland wat weens swak lig gestop moes word. Met 83 van die 90 boulbeurte reeds gespeel, het dit onwaarskynlik gelyk dat hulle verder sal speel. Jacques Kallis bly onoorwonne met 108 lopies en Dale Steyn staan steeds met 26 lopies aangeteken. автомойка самообслуживания купитьАлександр Фильчаков
Megakerk samel miljoene in
‘n Pastoor se beroep op sy megakerk se gemeente om die kerk se nadelige banksaldo van bykans R6 miljoen om te keer, het gelei tot ‘n somtotaal van meer as R17 miljoen se donasies. Pastoor Rick Warren sê die geld is Oujaarsaand ingesamel nadat hy ‘n beroep op die kerk se webblad geplaas het. Die
De Kock dalk binnekort vry
Eugene de Kock, 61, die eertydse bevelvoerder van die veiligheidspolisie se C10-teeninsurgensie-eenheid te Vlakplaas, mag dalk binnekort vrygelaat word. De Kock is in Oktober 1996 in die Pretoriase Hooggeregshof twee keer lewenslange tronkstraf opgelê, nadat hy skuldig bevind is aan oa moord terwyl hy van 1985 tot 1993 by die eenheid gedien het. Dié stap,
Stockholm – freedom from pollution
Stockholm is at once Europe’s least polluted city and its most global city. It has also been rated first of non-US cities for transforming knowledge into business. According to many people, the Stockholm Marathon is the best marathon in the world. купить интернет магазин украинаФильчаков прокурор отзывы
Nelson Mandela – black icon, ANC leader
A Nelson Mandela resource page has just been created on the internet, called simply Nelson Mandela – black icon, ANC leader. It includes his classic pamhlet, How to be a good communist, as well as his famous YouTube video, Kill all whites. самое экономичное отоплениелобановский обыск
Herrie se kerrie: Van Zuma en somme maak
Dit is maar goed dat Herrie se deel van die brein wat met somme en wiskunde werk, die algemene Suid-Afrikaanse tendens van ontbrekende syfervaardigheid voorafgegaan het. Dus kan, en hoef Herrie hom nie te verknies oor die numeriese smêsj van wat gebeur as tradisie en gelyke regte in Suid-Afrika mekaar ontmoet nie. Natuurlik verwys Herrie
Vertel ons wie jou Vrye Weekblad gefinansier het, Max
Beste Max, Gister op die Praagwebwerf het ons ‘n ope brief aan jou van so om en by 2500 woorde gepubliseer wat deur Robbie Jubber, ‘n oudveiligheidspolisieman, geskryf is, in kommentaar op jou boek “Dwars”. Daarin vra hy onder andere dat jy bekend moet maak wie destyds die Vrye Weekblad gefinansier het. Dis nogal ‘n
Lees verder: Vertel ons wie jou Vrye Weekblad gefinansier het, Max
Die ANC se doodloopstraat
{jathumbnail off} игрыдла дэвочэклобановский александр дети