Malema wil nasionalisering van myne harder dryf

Volgens Julius Malema, ANC-jeugligaleier, is pres. Jacob Zuma is nie ‘n gedissiplineerde lid van die ANC nie. Malema het Zuma veroordeel omdat hy volhou dat nasionalisering van Suid-Afrika se myne nie ‘n amptelike beleid van die party is nie. Zuma het verlede naweek die uitgesproke jeugleier in bedwang probber hou deur te maan dat juniorlede

Lees verder: Malema wil nasionalisering van myne harder dryf

Fidel Castro erken dat kommunisme nie werk nie

Fidel Castro het aan ‘n besoekende Amerikaanse joernalis vertel dat Kuba se kommunistiese ekonomiese model nie werk nie, in wat as ongewone kommentaar op interne sake beskou kan word aangesien die afgetrede leier nie oor plaaslike kwessies praat sedert sy afskeid vier jaar gelede nie. Die feit dat niks doeltreffend werk op hierdie kontant-arm eiland

Lees verder: Fidel Castro erken dat kommunisme nie werk nie

Die fisiologie van die staking

Na raming het die staking wat nou voorlopig opgeskort is, die land regstreeks R1 miljard per dag gekos. Dit kan moontlik meer wees, omdat bereken is dat ‘n vorige Cosatu-staking die land R2 miljard per dag gekos het. Voeg hierby die enorme onregstreekse skade wat moontlik uit die hewige negatiewe beriggewing voortgespruit het, en Suid-Afrika

Lees verder: Die fisiologie van die staking

Nasionale trots

Die jongste opname van Maatskaplike Gesindhede (SASAS) dui daarop dat Suid-Afrikaners die 6de hoogste vlak van nasionale trots in die wêreld het. Met die eerste instink sal so ‘n stelling erg gegogga word, onder meer oor die blote vlakke van frustrasie wat aan die ontvang- en uitdeelkant van die nasionale stakings ervaar is. ‘n Paar

Lees verder: Nasionale trots

Oom Anneries se stoepstories: Willie die renoster

“Smaak my vanjaar gaan die *&^%$ wilddiewe tot 300 renosters van die gras af maak,” sê oom Anneries na ons ons sitte gekry het. “Ja oom Anneries.” Ek het self die Landbouweekblad onder oë gehad. “Lyk my dit gaan so drie keer meer wees as verlede jaar.” Oom Anneries laat loop met sy straaltjie pruimtwak

Lees verder: Oom Anneries se stoepstories: Willie die renoster

Polisie oral in Maputo ontplooi

Die polisie in Mosambiek is Maandag in arm woongebiede in Maputo ontplooi om nuwe oproer oor verhoogde kospryse te keer. Tien mense is verlede week in gewelddadige betogings in die gebied dood. Oor die naweek het SMS-boodskappe deur die stad versprei om Mosambiekers aan te moedig om Maandag weer die strate in te vaar. Die

Lees verder: Polisie oral in Maputo ontplooi