Nuwe studie vergelyk Nazi’s en Afrikaners

Akademici in die Verenigde Koninkryk en Suid-Afrika het begin met ‘n gesamentlike navorsingsprojek vergelyking om Duitse Nazisme met Afrikaner-nasionalisme te vergelyk. So ‘n samewerking is die eerste van sy soort, en sal ondersoek hoe beide lande met hul verlede handel. Professor Bill Niven van die Universiteit van Nottingham Trent het ‘n £ 10.000 skenking ontvang

Lees verder: Nuwe studie vergelyk Nazi’s en Afrikaners

VF+ ondersteun UNPO se aanbevelings oor geweld teen vroue

Die Vryheidsfront Plus se Vroukomitee het in ‘n mediaverklaring gesê dat hulle die Unrepresented Nations and Peoples Organization (UNPO) ondersteun in sy aanbeveling aan die VN dat hulle die Internasionale Dag vir die eliminering van geweld teen vroue, wat elke jaar op 25 November plaasvind, voortaan spesifiek ook na minderheidsvroue behoort te verwys. Karin Roodt,

Lees verder: VF+ ondersteun UNPO se aanbevelings oor geweld teen vroue

Die onstellende geheim van die Hoofregter

Die voormalige hoofregter se geheime bande met die SAKP is rede tot kommer, selfs nou na sy afsterwe. Daar is iets diep ontstellends oor Suid-Afrika se veronderstelde demokrasie na die verklaring deur die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party dat die afgestorwe regter Arthur Chaskalson, voormalige hoofregter, en die voorsitter van die Grondwethof, “die SAKP by die KODESA-onderhandelinge

Lees verder: Die onstellende geheim van die Hoofregter

Israel lag KSV af

Israel het ‘n VN-oproep om aan te sluit by die Kernsperverdrag (KSV) afgemaak as ‘n “betekenislose meganiese stem” van ‘n liggaam wat “al sy geloofwaardigheid in Israel verloor het”. Met ‘n stem van 174-6 het die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering in ‘n nie-bindende oproep versoek dat Tel Aviv aansluit by die KSV “sonder verdere

Lees verder: Israel lag KSV af

Aansoek om ANC-Jeugliga te likwideer

‘n Aansoek om die ANC-jeugliga te laat likwideer, is Woensdag by die hooggeregshof in Johannesburg ingedien, berig Beeld. Die jeugliga skuld glo sowat R12,8 miljoen aan die beslote korporasie Z2 Presentations wat deur Willem Adendorff bedryf word. Dit sluit R7,6 miljoen in om die Bloemfonteinse kongres in 2008 te reël, waar Julius Malema as leier

Lees verder: Aansoek om ANC-Jeugliga te likwideer

AWB-lede aangekeer onderweg na De Doorns

Beeld berig dat sewe lede van die AWB gister onderweg na De Doorns in hegtenis geneem is. Hulle het ‘n onwettige vuurwapen en ammunisie in hul besit gehad. Die sewe mans, onder wie Johann Spies, die AWB se Wes-Kaapse kommandoleier, is na verneem word na verskeie polisiekantore gebring, vergesel deur die Valke, het ‘n bron

Lees verder: AWB-lede aangekeer onderweg na De Doorns

Mynopstande ‘apartheid se skuld’

Die geweld wat vanjaar die myne getref het is ‘n gevolg van apartheid, het die uitgaande uitvoerende hoof van Anglo American, Cynthia Carroll, Dinsdag gesê. “Die geweld wat ons vanjaar in die mynsektor gesien het, het sy wortel in die nalatenskap van apartheid en die onderliggende sosiale probleme wat steeds met ons bly,” het sy

Lees verder: Mynopstande ‘apartheid se skuld’

Orania, Xhosas teken samewerkingsooreenkoms

Die Afrikanergemeenskap Orania en die Oos-Kaapse Xhosa-gemeenskap Mnyameni onderteken volgende Dinsdag (11 Desember) ‘n samewerkingsooreenkoms wat die weg sal baan vir groter samewerking tussen Suid-Afrikaanse gemeenskappe wat graag meer selfstandig wil funksioneer. Orania het reeds die afgelope 21 jaar met talle ander gemeenskappe in Suid-Afrika geskakel en hierdie ondertekening is ‘n volgende stap in die

Lees verder: Orania, Xhosas teken samewerkingsooreenkoms

Genève: Mosie oor minderheidsdiskriminasie in SA

Die Unrepresented Nations and Peoples Organization (UNPO) se kongres het in Genève eenparig ‘n mosie aanvaar waarin hulle hul besorgdheid oor diskriminasie in Suid-Afrika teen minderheidsgroepe uitgespreek het. Die mosie is voorgestel en gemotiveer deur dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier. Die mosie het ook aanbeveel dat ‘n versoek aan die VN se sekretaris-generaal gerig word

Lees verder: Genève: Mosie oor minderheidsdiskriminasie in SA