Vyf verdagtes wat glo verbind word met gewelddadige aanvalle in Muldersdrift, is Woensdag in hegtenis geneem, berig Eyewitness News. Die vyf swartes is aangekeer nadat ‘n gesin verlede week tydens ‘n rooftog met vuurwapens aangehou is. Die arrestasies word beskryf as ‘n groot deurbraak in die stryd teen gewelddadige aanvalle in die gebied, waarmee inwoners
Zuma: Hou op om wittes na te boots
Die presidensie het ‘n verklaring uitgereik om te probeer verduidelik wat pres. Jacob Zuma bedoel het toe hy in ‘n toespraak swart mense, wat probeer om soos wit mense te wees, gekritiseer het, het RSG Donderdag berig. ‘n Woordvoerder vir die presidensie, Mac Maharaj, het gesê Zuma het slegs probeer om Afrikane se gedagtes te
Russel Botman se verwysingsraamwerk
Russel Botman, die rektor van die Universiteit Stellenbosch (US), het nou vakansie. Twee van sy blanke viserektore neem in hierdie stil tyd agtereenvolgend in sy plek waar. Hulle kwalifiseer nie daarvoor om permanent die rektor te word nie, want dit sal ‘n terugslag vir transformasie wees. Hulle mag selfs net tussentyds viserektore wees. Die idee
Harmony-myn stuur wit skofbaas byna na sy dood
Die Harmony-myn het ‘n wit skofbaas Donderdag ondergronds gedwing saam met oproerige swart stakers, ten spyte van sy waarskuwings en hom byna na sy dood gestuur. ‘n Wit skofbaas by Harmony Gold se Kusasalethu-myn in Carletonville moes noodgedwonge ondergronds wegkruip nadat die mynbestuur hom gedwing het om saam met 1 700 oproerige swart mynwerkers af
Myne se rykdom moet verdeel word
Die ANC bly by sy beleidsbesluit om ‘n gemengde ekonomie te handhaaf, het Zweli Mkhize, die nuutverkose tesourier-generaal, Vrydag gesê. “Hierdie konferensie het besluit dat daar geen nasionalisering in Suid-Afrika gaan wees nie,” het Mkhize op ‘n sake-ontbyt gesê. Hy het gesê die kwessie van nasionalisering en spesifiek dié van myne is deur die ANC-jeugliga
Boonzaaier en ‘regse’ Afrikaners is Zille se kanonvoer
Vandeesweek het nog ‘n patetiese gesig ons getref: dié van Hein Boonzaaier, Johan Prinsloo, Martin Keevy en Mark Trollip wat in die Bloemfonteinse landdroshof op aanklagte van hoogverraad en terrorisme verskyn het. Soos gewoonlik lag die Engelse van die Mail & Guardian en ander koerante hulself slap oor “Boeremistiek”. Volgens die Mail & Guardian “het
Lees verder: Boonzaaier en ‘regse’ Afrikaners is Zille se kanonvoer
ANC steun Palestyne, VAE sluit pro-demokratiese organisasies
Suid-Afrika se regerende politieke party, die African National Congress het besluit om die Palestynse veldtog van boikotte, desinvestering en sanksies (BDS) teen Israel te ondersteun. Die ANC sê hulle ” maak geen verskoning vir hul siening dat die Palestyne die slagoffers en die onderdruktes in die konflik met Israel is nie”. Die BDS-veldtog is begin
Lees verder: ANC steun Palestyne, VAE sluit pro-demokratiese organisasies
Vermeende saboteurs geskors uit nuwe party
Die nuutgestigte Federale Vryheidsparty (FVP) het Woensdag in ‘n uitgereikte verklaring bekendgemaak dat hy sy president, Hein Boonzaaier, en operasionele bestuurder, Johan Prinsloo, uit die party geskors het. “Die uitvoerende raad het tydens ‘n dringende vergadering op 19 Desember besluit om president Hein Boonzaaier en operasionele bestuurder Johan Prinsloo tot verdere kennisgewing te skors,” het
ANC-komitee 100% Zuma
Die ANC se nuwe nasionale uitvoerende komitee (NUK) is Donderdag by die verkiesingskongres in Bloemfontein aangekondig. Onder die nuutverkose lede is Nkosazana Dlamini-Zuma, voorsitter van die Afrika-unie-kommissie, Malusi Gigaba, minister van openbare ondernemings, Lindiwe Sisulu, minister vir die staatsdiens en administrasie, Collins Chabane, minister in die presidensie en Jeff Radebe, minister van justisie en grondwetlike
ANC, regter beskuldig Zille van politieke opportunisme
Die ANC-woordvoerder, Jackson Mthembu, het die opposisie-leier, Helen Zille, daarvan beskuldig dat sy jaloers is op pres. Jacob Zuma se herverkiesing as leier van die regerende party. “Aanmerkings wat deur Zille gemaak is oor die herverkiesing van kameraad president Jacob Zuma is niks anders as politieke jaloesie nie, wat geïnspireer is deur haar kwaadwillige desperaatheid
Lees verder: ANC, regter beskuldig Zille van politieke opportunisme
